GOUE OOND Potchefstroom

GOUE OOND Potchefstroom `n Egte tuisnywerheid met `n wye verskeidenheid om van te kies en keur, asook spyseniering. Bak ook op aanvraag indien dit nie in die winkel beskikbaar is nie.

Vars gebak op so n koue dag is presies wat mens kort kom kuier gerus. 🎂🍰
03/06/2026

Vars gebak op so n koue dag is presies wat mens kort kom kuier gerus. 🎂🍰

30/04/2026

Liewe Kliente neem asb kennis ons deure sal Saterdag 2 Mei oop wees gereed om julle naweek ekstra lekker te maak so kom maak gerus n draai 🍰🎂🥐

Heerlik en vars gebak kom besoek ons sommer vandag vir ietsie wat jou hart en maag laat glimlag. 🍰🥐🎂
16/04/2026

Heerlik en vars gebak kom besoek ons sommer vandag vir ietsie wat jou hart en maag laat glimlag. 🍰🥐🎂

Rakke vol heerlike gebak. Kom kuier vandag en maak gereed vir die naweek. 🎂🍫🍵🥐🍰
10/04/2026

Rakke vol heerlike gebak. Kom kuier vandag en maak gereed vir die naweek. 🎂🍫🍵🥐🍰

Heerlike koeke om te kies en keur! Kom probeer gerus ons nuwe Appel Stroedel en Bee Sting koek.Neem ook kennis dat ons g...
27/03/2026

Heerlike koeke om te kies en keur! Kom probeer gerus ons nuwe Appel Stroedel en Bee Sting koek.

Neem ook kennis dat ons gesluit sal wees vir die Paas tyd 3-6 April 2026.

Maak seker julle plaas betyds bestellings.

Neem asb kennis dat ons winkel Saterdag 21 Maart 2026 gesluit sal wees weens die vakansie dag. So kom maak gerus Vrydag ...
18/03/2026

Neem asb kennis dat ons winkel Saterdag 21 Maart 2026 gesluit sal wees weens die vakansie dag. So kom maak gerus Vrydag n draai en maak seker julle naweek snoeperye is gekoop 🍫🍰🥖🎂☕

Heerlike koeke vir elke smaak profiel. Kom loer sommer vandag in! Hulle vlieg van die rakke af so kom vinnig! Tuis gebak...
13/03/2026

Heerlike koeke vir elke smaak profiel. Kom loer sommer vandag in! Hulle vlieg van die rakke af so kom vinnig! Tuis gebak beter as jou Ouma sin 😉 🍰🎂🥖🥐

Heerlike gebak wat jou mond laat water. Vars uit die oond uit! Kom kuier gerus, 🥐🥖🎂
09/03/2026

Heerlike gebak wat jou mond laat water. Vars uit die oond uit! Kom kuier gerus, 🥐🥖🎂

Heerlike platters vir enige funksie. Kontak ons gerus vir bestellings 🥪🥐🥖
07/03/2026

Heerlike platters vir enige funksie. Kontak ons gerus vir bestellings 🥪🥐🥖

Van tradisionele juwele soos die hertzoggie, beskuit, koek sisters en melktert tot nuwer wetse oreo en bar one koeke het...
05/03/2026

Van tradisionele juwele soos die hertzoggie, beskuit, koek sisters en melktert tot nuwer wetse oreo en bar one koeke het ons iets vir elke smaak. Kom kuier by one vir heerlike vars gebak.

Address

Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27182907055

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GOUE OOND Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share