02/03/2023
Oumie se Kombuis bak n groot verskeidenheid van heerlike vars koekies. Kontak ons op 074 796 8435 vir bestellings! Kies jou eie groote houer of een van ons standaard opsies van 800g of 1.3kg emmers, met gratis aflewering in Potchefstroom op bestellings bo R100.
800g -- R140.00
Per kg -- R170.00
1.3kg -- R190.00
Keuses van koekies sluit in:
⦁ Peanut botter koekies
⦁ Choc chip koekies
⦁ Vlakoekies
⦁ Kondensmelk koekies
⦁ Koffie koekies
⦁ Oats koekies
Of bestel met enige kombinasie koekies van jou keuse!
Altyd vars gebak op bestelling; ons aflewering is Maandae en Vrydae. Courier teen R80 landwyd
WhatsApp ons op 074 796 8435