Mr Badger Bakes

Mr Badger Bakes Ons bak heerlike beskuit, koekies en die allergewilde roosmarynbrood op bestelling. Kontak ons gerus

Stuur gerus vir ons 'n whatsapp as jy wil bestel -- ons bak weer hierdie week.
03/03/2021

Stuur gerus vir ons 'n whatsapp as jy wil bestel -- ons bak weer hierdie week.

Wat d**k jy moet Mr Badger volgende maak? Ons is lus vir 'n nuwe produk!Dalk gesondheidsbeskuit? Of grondboontjiebotterk...
29/01/2021

Wat d**k jy moet Mr Badger volgende maak? Ons is lus vir 'n nuwe produk!
Dalk gesondheidsbeskuit? Of grondboontjiebotterkoekies? Of dadelblokkies? Deel gerus jou idees en ons kyk of dit gedoen kan word!

Dankie vir almal se bestellings hierdie week. Laat weet gerus as jy vir volgende week iets wil bestel!
22/01/2021

Dankie vir almal se bestellings hierdie week. Laat weet gerus as jy vir volgende week iets wil bestel!

As jy seker wil maak jy loop niks mis wat in die Badger-kombuis gebeur nie, word dan deel van ons Whatsapp-groep. (https...
20/01/2021

As jy seker wil maak jy loop niks mis wat in die Badger-kombuis gebeur nie, word dan deel van ons Whatsapp-groep. (https://chat.whatsapp.com/G7UaC5uPS9XBGM5MhK2GK0)
Dis nie 'n gesels groep nie - net admins kan boodskappe daarop stuur.

Volgende week begin Mr Badger weer volstoom bak en brou! Bly op hoogte deur ons opdaterings op WhatsApp te volg: https:/...
06/01/2021

Volgende week begin Mr Badger weer volstoom bak en brou! Bly op hoogte deur ons opdaterings op WhatsApp te volg: https://chat.whatsapp.com/G7UaC5uPS9XBGM5MhK2GK0 (Net admins kan boodskappe plaas op die groep.)

WhatsApp Group Invite

Dis nog nie te laat nie... Kontak my gerus as jou beskuitblik leeg is... Ons maak dit gou vol voor Kersfees!
22/12/2020

Dis nog nie te laat nie... Kontak my gerus as jou beskuitblik leeg is... Ons maak dit gou vol voor Kersfees!

Soek jy 'n lekker bederfgeskenk vir iemand vir Kersfees? Hierdie Bak & Brou Bondel is ideaal! Stuur gerus 'n Whatsapp om...
14/12/2020

Soek jy 'n lekker bederfgeskenk vir iemand vir Kersfees? Hierdie Bak & Brou Bondel is ideaal! Stuur gerus 'n Whatsapp om te bestel. ☕️🍞

Of jy nou met vakansie gaan, en of jy met Jantuisbly se karretjie ry -- jou beskuitblik moet vol wees. Bestel gerus nou!...
11/12/2020

Of jy nou met vakansie gaan, en of jy met Jantuisbly se karretjie ry -- jou beskuitblik moet vol wees. Bestel gerus nou!

Ons het ook tans die volgende in voorraad:
2 sjokoladekoeke
1 pak marshmallows (24 blokkies)
4 pakke volgraanbeskuit
2 pakke karringmelkbeskuit
Stuur 'n Whatsapp na 0763917578, en jy kan sommer netnou al daaraan weglê!

Hierdie hele "krismisboks" is op pad om afgelewer te word. Is 4kg beskuit genoeg vir 'n vakansie? 🤷‍♀️Onthou om betyds j...
03/12/2020

Hierdie hele "krismisboks" is op pad om afgelewer te word. Is 4kg beskuit genoeg vir 'n vakansie? 🤷‍♀️
Onthou om betyds jou bestelling te maak!

Wanneer 'n gewone pakkie marshmallows te klein raak om te deel, dan bestel jy maar eerder 'n groter pak! 😅Klein pakkie: ...
30/11/2020

Wanneer 'n gewone pakkie marshmallows te klein raak om te deel, dan bestel jy maar eerder 'n groter pak! 😅
Klein pakkie: 12 blokkies
Groot pakkie: 24 blokkies

Die vakansie lê voor die deur... Spesiale 1kg-pakke gereed om afgelewer te word! Kontak ons vroegtydig vir joune.
26/11/2020

Die vakansie lê voor die deur... Spesiale 1kg-pakke gereed om afgelewer te word! Kontak ons vroegtydig vir joune.

Address

Potchefstroom

Telephone

+27763917578

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mr Badger Bakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category