29/05/2026
Vandag is die dag wat ek myself gaan bederf met Turkstra Bakkery lekkernye. Hmmm miskien sal ek ekstra kry vir manlief en die kinders.
En vir goeie "vibes" gaan ek sommer vir die kantoor ook varsgebakte bederfies kry.
Turkstra Bakkery - hier kom ekπ€©
Die Windpomp Sentrum, 61 Retief Street (018 523 0111) of The View Lifestyle Centre, Van der Hoffpark. (087 527 0029)