Huisbakkery

Huisbakkery Ons verskaf besonderse beskuit en ander lekkernye - tuisgebak uit ons huiskombuis.

By Huisbakkery kan jy versker wees van kraakvars, gesonde beskuit wat altyd proe na nog! Ons mondwater produkte:

450g Beskuit:
Pekanneut - R80
Pekanneut & Cranberry - R80
Pekanneut & ChocChip - R80
Pekanneut & Cranberry (met xylitol)- R90

Genade-blokkies - R45
Nog-'n-Bietjies (Pekan-shortbread) - R40

1kg Pekanneut Produkte:
Gedopte pekanneut stukkies - R180 p/kg
Pekanneut meel - R130 p/kg

Sien julle by  die naweek!
09/05/2025

Sien julle by die naweek!

Bring almal dorp toe die week, dis Aardklop! Al ons besonderse lekkernye is by ons stalletjie te koop!  Kry ons in Tent ...
24/09/2024

Bring almal dorp toe die week, dis Aardklop!

Al ons besonderse lekkernye is by ons stalletjie te koop!

Kry ons in Tent B!
☕️🍪

Vadersdag is om die draai!  Bestel ‘n lekker bederfboksie vir ‘n spesiale pa, oupa, amper pappa of sommer vir jouself. B...
04/06/2024

Vadersdag is om die draai! Bestel ‘n lekker bederfboksie vir ‘n spesiale pa, oupa, amper pappa of sommer vir jouself.

Bestellings sluit 12 Junie om 10:00.

076 558 5944
📞

Kom proe ons heerlike beskuit by die naweek se  by  ! Ons waarborg jou, één happie gaan nié genoeg wees nie!
07/03/2024

Kom proe ons heerlike beskuit by die naweek se by !

Ons waarborg jou, één happie gaan nié genoeg wees nie!

Have a fantastic weekend!
19/01/2024

Have a fantastic weekend!

Net ‘n voorsmakie van wat jy in een van ons ‘Back to School’ bokse kan verwag!  Sien ons vorige post vir meer inligting,...
10/01/2024

Net ‘n voorsmakie van wat jy in een van ons ‘Back to School’ bokse kan verwag!

Sien ons vorige post vir meer inligting, of stuur vir ons ‘n boodskap.

076 558 5944

‘n Bietjie ekstra motivering om 2024 se eerste kwartaal af te skop sal niemand seermaak nie!Bederf jou kinders, vriendin...
08/01/2024

‘n Bietjie ekstra motivering om 2024 se eerste kwartaal af te skop sal niemand seermaak nie!

Bederf jou kinders, vriendin óf juffrou met een van ons uitsonderlike ‘Back to school’ bokse!

‘Swipe’ vir meer inligting oor wat in die bokse is, hoe om bestellings te plaas, ens!

Ps: Ons koerier landwyd!

Bederf jouself met een van ons dekadente brownies! Plaas jou bestelling @ 076 558 5944Koerier landswyd
08/01/2024

Bederf jouself met een van ons dekadente brownies!

Plaas jou bestelling @ 076 558 5944

Koerier landswyd

Aan al ons kliënte-  baie dankie vir jul ondersteuning gedurende 2023.  Ons sien uit na ‘n geseënde 2024 saam met julle!...
01/01/2024

Aan al ons kliënte- baie dankie vir jul ondersteuning gedurende 2023.

Ons sien uit na ‘n geseënde 2024 saam met julle!

Voorspoed vir 2024, mag dit ‘n bonatuurlike geseënde jaar vir elkeen wees!

& groete ☕️

Kom kyk die asemrowende liggies by hierdie jaar se Abraham Kriel Children's Home - Potchefstroom Liggiefees Potch!Ons he...
13/12/2023

Kom kyk die asemrowende liggies by hierdie jaar se Abraham Kriel Children's Home - Potchefstroom Liggiefees Potch!

Ons heerlike beskuit, koekies, brownies en blondies is ook beskikbaar by die Liggiefees hierdie jaar!

Jy wil dit nié mis nie!

📷: Aldus Smith Photography

Daar is niks so lekker soos ‘n Kersmark in Desember nie! Kom maak ‘n draai by ons stalletjie by  vandag en môre en kry d...
09/12/2023

Daar is niks so lekker soos ‘n Kersmark in Desember nie!

Kom maak ‘n draai by ons stalletjie by vandag en môre en kry die heerlikste gebak, vars uit ons bakkery!

 is by  dié naweek vir ‘n fantastiese Kersmark!Bring die hele familie vir ‘n lekker uitstappie en kry sommer jou kersges...
08/12/2023

is by dié naweek vir ‘n fantastiese Kersmark!

Bring die hele familie vir ‘n lekker uitstappie en kry sommer jou kersgeskenke ook!

Address

Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huisbakkery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category