05/08/2026
Kla die kinders oor 'n vervelige naweek wat voorlê?
Bring hulle VARSMARK toe vir 'n lekker buitelug ervaring met heerlike eetgoed en mooi handewerk - hulle sal jou bedank!
Sien jou daar ....
Bond Straat, Vyfhoek, Potchefstroom
08:30 - 12:30