The Bread Affair Bakery

The Bread Affair Bakery Affordable-freshly baked bread from a local Bakery right on your door step.

♨️ Vandag vars uit die oond by The Bread Affair Bakery 🤎Al ons ⭐TOP VERKOPERS ⭐vars uit die oond ‼️🤎 Mosbolletjies 💛 Wil...
03/09/2026

♨️ Vandag vars uit die oond by The Bread Affair Bakery 🤎

Al ons ⭐TOP VERKOPERS ⭐
vars uit die oond ‼️

🤎 Mosbolletjies
💛 Wildspasteie
🤎 Peppersteak pies
💛 Kerrie Lamsvleis Pasteie
🤎 Patatbrood - geen premixes,eie resep
💛X-Large Croissants

⚠️Bestel vroegtydig
Om teleurstelling te voorkom⚠️

📍 53 Rivier Str, Potchefstroom
📞 079 310 3382

🍞 Het jy al ons Stromboli probeer? 😍’n Stromboli is ’n heerlike Italiaans-geïnspireerde gevulde brood, propvol geurige v...
01/09/2026

🍞 Het jy al ons Stromboli probeer? 😍

’n Stromboli is ’n heerlike Italiaans-geïnspireerde gevulde brood, propvol geurige vulsels en goudbruin gebak. 🇮🇹

Perfek vir middagete, ’n vinnige happie of sommer net omdat jy lus is vir iets lekker!

Vars gebak by The Bread Affair Bakery 🤎

📍53 Rivier str Potchefstroom
079 310 3382

🍞 TERUG NA EGTE BROOD 🌾Vandag ruik The Bread Affair Bakery  behoorlik na varsgebakte brood! 🤎🎃 Pampoenbrood🍠 Patatbrood🌾...
01/09/2026

🍞 TERUG NA EGTE BROOD 🌾

Vandag ruik The Bread Affair Bakery behoorlik na varsgebakte brood! 🤎

🎃 Pampoenbrood
🍠 Patatbrood
🌾 Gesondheidsbrood

Hier glo ons steeds aan brood wat van voor af gemaak word – sonder pre-mixes.
Unieke resepte, goeie bestanddele.

Dis nie net brood nie… dis hoe brood móét wees. 🍞

Bestel by 079 310 3382
📍53 Rivier str Potchefstroom

♨️Vars gebak♨️Weer beskikbaar!Bestel gou !
18/08/2026

♨️Vars gebak♨️

Weer beskikbaar!
Bestel gou !




♨️ Verskeie heerlike vars gebakte brode ♨️🤎 50% Rye Bread🤎 German Seeded Bread🤎 party breads Garlic & Cheese🤎 Patat broo...
18/08/2026

♨️ Verskeie heerlike vars gebakte brode ♨️

🤎 50% Rye Bread
🤎 German Seeded Bread
🤎 party breads Garlic & Cheese
🤎 Patat brood
🤎 Garlic Brood
🤎Brown Seeded Breads

⭐ Top verkoper⭐ Wildspasteie ❗

⚠️Bestel vroegtydig voor dit uitverkoop ⚠️

079 310 3382

Besoek ons by 53 Rivier str






50% Rye Bread ♨️Hearty, wholesome, and delicious! 🌾 Our 50% Rye Bread is packed with fibre, low in fat, and perfect for ...
18/08/2026

50% Rye Bread ♨️

Hearty, wholesome, and delicious! 🌾

Our 50% Rye Bread is packed with fibre, low in fat, and perfect for sandwiches.

🔪 We slice it for you!

📍 53 Rivier Str | 📞 079 310 3382

We Bake It • You Take It

🚨 NEW PRODUCT ALERT! 🚨Try our new German Landbrot! 🍞 Traditiona Germanl rustic country bread with a thick, crunchy crust...
18/08/2026

🚨 NEW PRODUCT ALERT! 🚨

Try our new German Landbrot! 🍞

Traditiona Germanl rustic country bread with a thick, crunchy crust and a dense, flavorful interior that stays fresh for days.

📍 53 Rivier Str | 📞 079 310 3382

We Bake It • You Take It

🌟 NUUT by The Bread Affair Bakery 🌟Ons Kerrie Lamsvleis Pasteie het geland — en teen net R45 elk is hulle perfek om somm...
14/08/2026

🌟 NUUT by The Bread Affair Bakery 🌟

Ons Kerrie Lamsvleis Pasteie het geland — en teen net R45 elk is hulle perfek om sommer ’n paar ekstra saam te vat. 🤤🥧

Eet nou… of vries vir later!

Hou ’n paar in die vrieskas vir daardie dae wanneer jy lus is vir iets lekker sonder al die moeite.
Net verhit en geniet!

📍 53 Rivier Str, Potchefstroom
📞 079 310 3382

The Bread Affair — We Bake It • You Take It

♨️Vars gebak vandag beskikbaar ♨️Jam Squares R5Cream snowballs R20Cream doughnuts R15Mini savoury quiche R20Seeded Buns ...
13/08/2026

♨️Vars gebak vandag beskikbaar ♨️

Jam Squares R5
Cream snowballs R20
Cream doughnuts R15
Mini savoury quiche R20

Seeded Buns R22
Plain Buns R20
Hotdog rolls R20
Cheese Buns R30
Roosterkoek R35 per pakkie

Bestel by : 079 310 3382
📍53 Rivier str Potchefstroom





♨️Vars uit die oond ‼️Vandag beskikbaar 🥶🤤Sausage rolls Mosbolletjies Stromboli's Bestel by 079 310 3382Kom besoek ons T...
12/08/2026

♨️Vars uit die oond ‼️

Vandag beskikbaar 🥶🤤

Sausage rolls
Mosbolletjies
Stromboli's

Bestel by 079 310 3382
Kom besoek ons The Bread Affair Bakery
53 Rivier str





Address

53 Rivier Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27832331895

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Bread Affair Bakery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Bread Affair Bakery:

Shortcuts

Share

Category