Renewed Naturally

Renewed Naturally Renewed Naturally is a small business selling wellness and skincare products made from natural organic ingredients.

Kruis Baked Creations het ontstaan deur my liefde om in die kombuis te wees, waar ek nuwe en getoetse respepte kon beproef en bemeester. Ek het my voltydse werk gelos om hierdie passie van my ten volle uit te leef. Vandag bak ek nie net die gewone koeke en cupcakes nie, maar ook gespesialiseerde eetgoed soos macarons en eclairs. Met elke bestelling maak ek seker dat daar net met die beste bestande

le gebak word (en natuurlik met baie liefde en passie) om te verseker dat die eind produk van top gehalte is. Daar is vir my amper geen ander vreugde as om te sien hoe die persoon dit geniet en wardeer wat ek vir hom/haar gebak het nie. Making life sweet - want het jy regtig 'n verskoning nodig om koek te eet?

Address

Potchefstroom
2531

Telephone

+27832795434

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Renewed Naturally posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share