BakeNcreate

Call Directions Contact the business

BakeNcreate Klein besigheid met n groot passie . Ons bak en cater graag vir Klein tot medium geleentheede. Als word persoonlik behahartig so jy kry net die beste kwalityd.

28/09/2026
23/09/2026

🌸 ’n Klein bietjie oor BakeNcreate 🌸
BakeNcreate is nie ’n groot maatskappy nie — dit is basies ’n eenmens-vertoning. 😄 Ek doen alles self: van die bestellings en inkopies tot die bak, voorbereiding, verpakking en aflewering.
Ek werk vanuit my huis met my basiese toerusting — ’n oond, airfryer, sandwich press, menger en die nodige kombuisbenodigdhede. Ek is ’n klein, huisgebaseerde besigheid wat platters, verjaardagkoeke, koeke, cupcakes en ander lekkergoed maak. ❤️
Ek het ongelukkig nie groot befondsing of ’n groot kontantvloei waarmee ek vooraf vir almal se bestellings kan betaal nie. Daarom vra ek dat bestellings asseblief vooraf betaal word wanneer ek dit versoek.
Veral tydens besige tye soos November en Desember, matriekafskeide, Kersfees en kerkfunksies, moet ek die bestanddele en voorraad dae vooruit aankoop om seker te maak alles is betyds gereed.
Wanneer ek vra dat betaling 3–5 dae voor die bestelling gedoen word, is dit nie omdat ek moeilik probeer wees nie. Dit is omdat ek as een persoon nie die dag voor die tyd of op die dag van die bestelling kan wag vir betaling voordat ek die nodige voorraad aankoop nie.
Ek kan ongelukkig nie kliënte se bestellings vooraf finansier nie. 🙏
As jy dus by BakeNcreate bestel, help my asseblief deur jou bestelling betyds te betaal. Dit stel my in staat om jou bestelling te koop, voor te berei en op die afgespreekte tyd gereed te hê. ❤️
Dankie aan elke kliënt wat my klein besigheid ondersteun en my betalingsvoorwaardes respekteer. Elke bestelling beteken vir my baie! 🧁💕

Wat maak my gelukkig? Die fyt dat maak nie saak hoe oud jy word nie! Dat jy jou Ma wardeer maak nie saak hoe oud sie kin...
19/07/2026

Wat maak my gelukkig? Die fyt dat maak nie saak hoe oud jy word nie! Dat jy jou Ma wardeer maak nie saak hoe oud sie kind word nie. Baie Baie geluk Ricardo may God bless you!!!

14/07/2026
koeke vir eenige geleentheid Skakel 078 345 1611 Elke koek het sy eie prys afhangende van groote geur en detail
14/07/2026

koeke vir eenige geleentheid Skakel 078 345 1611
Elke koek het sy eie prys afhangende van groote geur en detail

Pryse 🍴Geldig vanaf 1 November 2025. Stel jou eie platter saam deur items te kies en met 10 te maal. Pryse: 6×10 items R...
14/07/2026

Pryse 🍴
Geldig vanaf 1 November 2025. Stel jou eie platter saam deur items te kies en met 10 te maal. Pryse: 6×10 items R550, 7×10 items R680, 10×10 items R850. Voeg ’n doopsous by vir R50 (tuna, tzatziki, hummus, sweet chilli, sour cream & chives). Ons kan platters in boksies verpak teen R20 ekstra elk. Bestel minstens 3 dae vooraf, of 5 dae vir meer as 3 platters. Kies uit ’n verskeidenheid happies soos sosaties, wings, wraps, pitas, tertjies en meer. Kaasbord beskikbaar vir R900. 📞 078 345 1611

21/06/2026

Dankie vir almal se ondersteuning met Vadersdag!
Ons is toe ,sien weer Dinsdag!!
lekker rus

Onthou more is julle laaste dag vir bestel en betaal
16/06/2026

Onthou more is julle laaste dag vir bestel en betaal

Address

Worcester

Telephone

+27680888797

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BakeNcreate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BakeNcreate:

Shortcuts

Share