Vars Gebak in die Boland

Vars Gebak in die Boland Verskeidenheid van Nederlandse en Suid-Afrikaanse gebak

Est. 30 Junie 2020 Alle gebak word vars gebak en is slegs beskikbaar op bestelling.

Die weerkantoor voorspel 'n koue Donderdag. Niks beter as 'n warm pannekoek sal help vir die koue nie.Plek:  By die hek ...
02/09/2026

Die weerkantoor voorspel 'n koue Donderdag. Niks beter as 'n warm pannekoek sal help vir die koue nie.

Plek: By die hek van NG Moedergemeente, Worcester
Tyd: 07:00 tot 14:00
Datum: 3 September 2026

The weather office is predicting a cold Thursday. Nothing better than a warm pancake to help keep you warm in the cold.

Place: At the gate of NG Moedergemeente, Worcester
Time: 07:00 until 14:00
Date: 3rd September 2026

Ons eerste mark hier by Tygervallei Sentrum.Vanaf 09:00 tot 20:00
29/08/2026

Ons eerste mark hier by Tygervallei Sentrum.
Vanaf 09:00 tot 20:00

As jy Donderdag oggend iets lekker ruik in die lug...kaneelsuiker pannekoeke.๐Ÿ˜‰๐Ÿฅž๐Ÿ“By die hek van NG Moedergemeente Worcest...
26/08/2026

As jy Donderdag oggend iets lekker ruik in die lug...kaneelsuiker pannekoeke.๐Ÿ˜‰๐Ÿฅž
๐Ÿ“By die hek van NG Moedergemeente Worcester
โŒ›๏ธ07:00 tot 14:00
๐Ÿ—“ 27/08/2026
-
If you smell something delicious in the air this Thursday morningโ€ฆcinnamon sugar pancakes.๐Ÿ˜‰๐Ÿฅž
๐Ÿ“At the gate of NG Moedergemeente Worcester
โŒ›๏ธ07:00 to 14:00
๐Ÿ—“27/08/2026

๐ŸฅžโœจMaak die koue oggend lekker, met 'n warm kaneelsuikerige pannekoek-bederf.๐Ÿฅžโœจ Make this chilly morning better with a wa...
19/08/2026

๐ŸฅžโœจMaak die koue oggend lekker, met 'n warm kaneelsuikerige pannekoek-bederf.

๐Ÿฅžโœจ Make this chilly morning better with a warm, sugary pancake treat.

๐Ÿ“ NG Moedergemeente, Worcester
โŒ›๏ธ07:00 tot 14:00
๐Ÿ—“ Donderdag, 20/08/2026

11/08/2026

Die verkoue het ons bakker getref. Hy sal dus nie Donderdag staan by Moedergemeente Worcester nie. Ons weet julle sien baie uit na jul pannekoek. Maar ons gun ons bakker n vinnige herstel.

Come and join us at the market and taste our Dutch baking. From Stroopkoeken, Amsterdammers, Speculaas, and lots more to...
07/08/2026

Come and join us at the market and taste our Dutch baking. From Stroopkoeken, Amsterdammers, Speculaas, and lots more to eat and the enjoy.

Kon en geniet die mark saam met ons. Kom proe die heerlike Nederlandse gebak. Van Stroopkoeken, Amsterdammers, Spekulaas en nog vele meer om van te eet en te geniet.

'n Eenvoudige bederf wat mense bymekaar bring - warm pannekoek en 'n lekker geselsie onder die bome. ๐ŸŒณA simple treat tha...
05/08/2026

'n Eenvoudige bederf wat mense bymekaar bring - warm pannekoek en 'n lekker geselsie onder die bome. ๐ŸŒณ

A simple treat that brings people together - warm pancakes and good chats under the trees. ๐ŸŒณ

๐Ÿ“By die hek van NG Moedergemeente Worcester
โŒ›๏ธ07:00 tot 14:00
๐Ÿ—“ 06/08/2026


"

It is the 1st Saturday of the month. Come and enjoy our products at these markets.Dis die 1ste Saterdag van die maand. K...
31/07/2026

It is the 1st Saturday of the month. Come and enjoy our products at these markets.

Dis die 1ste Saterdag van die maand. Kom en geniet ons gebakte produkte by hierdie markte.

๐Ÿฅžโœจ Daar is niks soos die geur van warm kaneelsuiker-pannekoeke om die dag op te kikker nie! Kom bederf jouself met 'n va...
29/07/2026

๐Ÿฅžโœจ Daar is niks soos die geur van warm kaneelsuiker-pannekoeke om die dag op te kikker nie! Kom bederf jouself met 'n varsgebakte gunsteling.

Onthou daar is Brownie/Haselnut pannekoeke ook
-
๐Ÿฅžโœจ Nothing hits the spot like the smell of warm cinnamon sugar pancakes! Come treat yourself to a freshly baked local favourite.

Remember we also have Brownie/Hazelnut pancakes

Plek: NG Moedergemeente Worcester
โŒ›๏ธ07:00 - 14:00
๐Ÿ—“ 30/07/2026

Address

Worcester

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:30 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vars Gebak in die Boland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category