Die Rooi Klitser

Die Rooi Klitser Koekies vir spesiale geleenthede gebak met liefde en botter!

30/11/2025
Bittersoet...Die heel laaste klas van Die Rooi Klitser!Die afgelope 5 jaar het daar duisende koekies in die Rooi Klitser...
30/11/2025

Bittersoet...Die heel laaste klas van Die Rooi Klitser!

Die afgelope 5 jaar het daar duisende koekies in die Rooi Klitser kombuis gebeur. Ek is so ongelooflik dankbaar vir elke bestelling en elke nuwe vriendskap gesmee.

Ek betree nou 'n splinternuwe hoofstuk in my lewe en ons het besluit om vanaf Januarie ons seunies te tuisonderrig.

So dit is met groot dankbaarheid dat Die Rooi Klitser kombuis nou haar deure sluit.

Hierdie week het ek ietsie anders as die gewone versierde koekies gedoen.Kontak my gerus as jy belangstel in so blik "go...
25/11/2025

Hierdie week het ek ietsie anders as die gewone versierde koekies gedoen.

Kontak my gerus as jy belangstel in so blik "gourmet" koekies vir R450 per blik. Gewig ongeveer 840g.

In die blik is 36 koekies
12 Rooi Klitser versierde sterretjies
12 Kersfees Spesery Koekies met amandels
12 Smelt in jou mond "shortbread" koekies

Alles natuurlik met botter en liefde gebak.

So tussen die leer vir Graad 4 eksamen is daar gou cupcakes met 'n Kersfees tema vir die Graad 1 se juffrou se verjaarsd...
22/11/2025

So tussen die leer vir Graad 4 eksamen is daar gou cupcakes met 'n Kersfees tema vir die Graad 1 se juffrou se verjaarsdag gebak!

Daar was ook vandag 'n Privaatklas, maar ek het so lekker gekuier dat daar skoon vergeet is om 'n foto te neem!

Dinosaurusse vir Liam se 3de verjaarsdag!
05/10/2025

Dinosaurusse vir Liam se 3de verjaarsdag!

Hierdie week was dit helder pienk en oranje lemoene vir Liezel se babatee!
05/10/2025

Hierdie week was dit helder pienk en oranje lemoene vir Liezel se babatee!

Address

Highlands Estate, Olympus
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27722419647

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Rooi Klitser posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Rooi Klitser:

Share

Category