06/03/2017
Spyskaart vir die week 6 - 11 Maart 2017
Maandag Spaghetti en maalvleis – R40
Dinsdag Pap en wors – R35
Woensdag Herderspasty – R40
Donderdag Hoender stirfry – R40
Vrydag Frank-in-a-chip – R50
Saterdag Frikadelle met rys en groente – R50
• Kontak ons by 012 993 3774 / 071 309 9682 of inbox ons om te bestel.
• Etes is vooruit betaalbaar.
• Slegs kontant (EFT kan gereel word indien daar vir ‘n week of maand vooruit bestel word)
• Bestellings sluit om 16:00 op die dag van die maaltyd en op Vrydag16:00 vir Saterdag.
• Etes kan afgehaal word tussen 18:00 en 20:00 – aflewering kan daana gereel word.
• Sien ook ons Facebook profiel vir ons gebak en ander spysenieringsdienste.