Baker at Butcher

Call Directions Contact the business

Baker at Butcher Baker at Butcher
Van vars gebak en heerlike terte tot alles wat jy nodig het vir ’n lekker braai! πŸ”₯

Ons bak, ons braai – jy geniet! ❀️

Baker at Butcher se Lekker Kerrie & Mince VETKOEKEBESKIKBAAR more 30 September 2026 VANDAG 12HUUR. Plaas bestellings by ...
29/09/2026

Baker at Butcher se Lekker Kerrie & Mince VETKOEKE

BESKIKBAAR more 30 September 2026 VANDAG 12HUUR. Plaas bestellings by Reinier 082 376 7674

BESTELLINGS NOODSAAKLIK.

Sondag se rugby is uitgesorteer!Ons Baker at Butcher Game Day Box is beskikbaar vir Saterdag /Sondag se wedstryd. Kry jo...
25/09/2026

Sondag se rugby is uitgesorteer!

Ons Baker at Butcher Game Day Box is beskikbaar vir Saterdag /Sondag se wedstryd. Kry jou mense bymekaar, sit die rugby aan en geniet ’n boks vol lekker eetgoed! πŸ”₯

πŸ“² Plaas jou bestelling by Reinier: 082 376 7674

Baker at Butcher maak weer lekker Cheddarmelt Burger 23 Woensdag. 2026Plaas bestellings by Reinier 082 376 7674Bestellin...
22/09/2026

Baker at Butcher maak weer lekker Cheddarmelt Burger 23 Woensdag. 2026

Plaas bestellings by Reinier 082 376 7674

Bestellings iw noodsaaklik.

SJOKOLADE KOEK  🍫Vir die ware Sjokolade lovers! πŸ€ŽπŸ’Ons dekadente moist Sjokolade  koek β€” ryk, sag en super-sjokoladeagtig...
12/09/2026

SJOKOLADE KOEK 🍫

Vir die ware Sjokolade lovers! πŸ€ŽπŸ’

Ons dekadente moist Sjokolade koek β€” ryk, sag en super-sjokoladeagtig, bedek met ’n gladde chocolate frosting en afgewerk met sjokolade sprinkles en blink rooi kersies. 🍫✨

πŸŽ‚ Perfek vir verjaarsdae, spesiale geleenthede of sommer net omdat jy lus is vir koek!

πŸ“ Baker at Butcher
πŸ“ž Bestellings by Reinier: 082 376 7674/Judy 079 400 5672

Orders are essential! 🀎

Ek het 12 Wortel Cupcakes beskikbaar teen R15 een.WhatsApp my indien belangstel. Judy 079 400 5672 /Reinier 082 376 7674
09/09/2026

Ek het 12 Wortel Cupcakes beskikbaar teen R15 een.

WhatsApp my indien belangstel. Judy 079 400 5672 /Reinier 082 376 7674

πŸ›πŸ”₯ BAKER AT BUTCHER πŸ”₯πŸ›MΓ”RE SE LUNCH IS GEREΓ‹L!WOENSDAG 9 September 2026🌯 KERRIE CHICKEN ROTTIES 🌯2 ROTTIES VIR SLEGS R60...
08/09/2026

πŸ›πŸ”₯ BAKER AT BUTCHER πŸ”₯πŸ›

MΓ”RE SE LUNCH IS GEREΓ‹L!

WOENSDAG 9 September 2026

🌯 KERRIE CHICKEN ROTTIES 🌯
2 ROTTIES VIR SLEGS R60! πŸ’₯

πŸ“² Plaas bestellings vandag by Reinier:
082 376 7674

⚠️ BESTELLINGS IS NOODSAAKLIK!

πŸ‰πŸ”₯ FINALS = GAME DAY! πŸ”₯πŸ‰Die Griquas Γ©n die Springbokke is in die Finals! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’›Maak jou Game Day ekstra lekker met ons BAK...
08/09/2026

πŸ‰πŸ”₯ FINALS = GAME DAY! πŸ”₯πŸ‰

Die Griquas Γ©n die Springbokke is in die Finals! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’›

Maak jou Game Day ekstra lekker met ons BAKER AT BUTCHER GAME DAY BOX! πŸ–πŸ—πŸ”₯

πŸŽ‰ FINALS SPECIAL – SLEGS R550! πŸŽ‰

Alles wat jy nodig het om die wedstryd behoorlik te geniet! πŸ™Œ

πŸ“² Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Baker at Butcher – Bring on the Finals! πŸ‰πŸ”₯

Baker at Butcher se heerlike koeke.Bestellings moet 2 dae voor die tyd geplaas word.Bestel by Reinier 082 376 7674 /Judy...
07/09/2026

Baker at Butcher se heerlike koeke.

Bestellings moet 2 dae voor die tyd geplaas word.

Bestel by Reinier 082 376 7674 /Judy 079 400 5672

Bestel jou Game day boks vir die naweek.Plaas bestellings by Reinier 082 376 7674
01/09/2026

Bestel jou Game day boks vir die naweek.

Plaas bestellings by Reinier 082 376 7674

πŸ₯ŸπŸ”₯ VETKOEKE! VETKOEKE! VETKOEKE! πŸ”₯πŸ₯ŸOns maak weer ons heerlike Mince & Kerrie Vetkoeke! πŸ’° R35 elkPerfek vir ’n vinnige mi...
31/08/2026

πŸ₯ŸπŸ”₯ VETKOEKE! VETKOEKE! VETKOEKE! πŸ”₯πŸ₯Ÿ

Ons maak weer ons heerlike Mince & Kerrie Vetkoeke!

πŸ’° R35 elk

Perfek vir ’n vinnige middagete of sommer net omdat dit lekker is!

⚠️ BESTELLING IS NOODSAAKLIK
Bestellings is oop tot mΓ΄re om 10:00.

πŸ“ž Plaas jou bestelling by Reinier: 082 376 7674

Moenie uitmis nie – bestel betyds!

Address

Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27794005672

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baker at Butcher posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Baker at Butcher:

Shortcuts

Share

Category