Liplekker Tuisgebak

Liplekker Tuisgebak Bakery

Liplekker Tuisgebak wens elkeen ń voorspoedige Nuwe jaar toe. Dankie aan elkeen wat Liplekker ondersteun.
01/01/2024

West End Hadison Park het heerlike vars gebakte voorraad gekry...gaan maak gerus daar ń draai.
17/12/2023

West End Hadison Park het heerlike vars gebakte voorraad gekry...gaan maak gerus daar ń draai.

NOU BESKIKBAAR!! Maak gerus ń draai by Salon Zibá.....5L emmer  gemengde koekies is nou daar beskikbaar!
07/11/2023

West End Hadison Park het so pas varsgebak ingekry van LiplekkerTuisgebak...maak gerus daar ń en vermy teleurstelling!! ...
01/11/2023

West End Hadison Park het so pas varsgebak ingekry van LiplekkerTuisgebak...maak gerus daar ń en vermy teleurstelling!! 😁

NUWE VARS VOORRAAD!  Gaan maak gerus daar ń draai vir lekker Tuisgebak.!
06/10/2023

NUWE VARS VOORRAAD! Gaan maak gerus daar ń draai vir lekker Tuisgebak.!

West End Hadison Park het vanoggend weer heerlike voorraad gekry. Maak gerus daar n draai ☕️🙂
15/09/2023

West End Hadison Park het vanoggend weer heerlike voorraad gekry. Maak gerus daar n draai ☕️🙂

West End Hadison Park het vanoggend weer heerlike vars gebakte voorraad van LiplekkerTuisgebak in gekry.
28/07/2023

Vanilla cupcakes🧁 versier met unicorn botterversiersel en ń topper!
14/06/2023

Salon Ziba het vanoggend vars gebakte voorraad van LiplekkerTuisgebak gekry!  Gaan maak gerus daar ń draai.😁

West End Hadison Park het vanoggend vars gebakte voorraad van LiplekkerTuisgebak gekry.! Die winter vet kan maar kom, di...
14/06/2023

West End Hadison Park het vanoggend vars gebakte voorraad van LiplekkerTuisgebak gekry.! Die winter vet kan maar kom, dis weer die somer se probleem.😜 Gaan maak gerus daar ń draai.

Salon Ziba het vandag nuwe voorraad van LiplekkerTuisgebak gekry.  Gaan maak gerus daar ń draai.😁
24/05/2023

West End Hadison park het vanoggend varsgebak van LiplekkerTuisgebak in gekry. Gaan maak gerus daar ń draai.

Address

Plooysburg
Kimberley
8300

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27832897425

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liplekker Tuisgebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category