Lekker-te

Lekker-te Fyngebak beskikbaar op bestelling in Kimberley.

N U U T ...... tot Lekker-te se Suurdeeg reeks. 🤩Pizza basis30cmR40 elk. Bou jou eie Tuisgemaakte Pizza.Ons toets dit no...
04/09/2026

N U U T ...... tot Lekker-te se Suurdeeg reeks. 🤩

Pizza basis
30cm
R40 elk.

Bou jou eie Tuisgemaakte Pizza.

Ons toets dit nou 2 weke uit 🤣

Prakties, vinnig en lekker!
3de Foto is ons voorbeeld 😉

Stuur gerus jou versoek na 083 233 2971 en ons reël verder....

Geniet die naweek!

03/09/2026

📢 K e n n i s g e w i n g ‼️‼️‼️

Aan die hand van onvoorspelbare weervooruitsigte sal Lekker-te NIE hierdie naweek by "Market for Charity" wees nie.

Bestellings vir Brood volgende week is welkom!
Wattsup gerus deur teen Maandag oggend 09h00. 😉

Aflewering binne sentrale punte kan gereël word. 🤩

☎️ 083 233 2971.

📢 N o t i c e ‼️‼️‼️

Due to the unpredictable weather forecast for this weekend, Lekker-te will NOT be at the Market for Charity.

Orders for bread for next week are welcome!

Feel free to send a WhatsApp message by 09:00 on Monday morning. 😉

Delivery to central points can be arranged. 🤩
☎️ 083 233 2971.

'n Kosbare Ma en Dogtertjie het 'n Koek bestel.👩‍👦Elke jaar besluit hul saam op 'n Tema, en versier dit dan saam vir haa...
01/09/2026

'n Kosbare Ma en Dogtertjie het 'n Koek bestel.👩‍👦

Elke jaar besluit hul saam op 'n Tema, en versier dit dan saam vir haar Verjaarsdag Partytjie.
Ek d**k dis een van die mooiste tradisies wat ek as bakster al teëgekom het! 😍

Herinneringe wat hulle vir altyd sal onthou en koester!

(Sjokoladekoek met "Ganache" vulsel versteek onder 'n Room-kleur Versiersel)

Vrydag.......Dit verheug my dat jy hier is! 🤣Indien jy vandag Smag na 'n Salige Stoepkuier met plaaslike gehalte geroost...
28/08/2026

Vrydag.......

Dit verheug my dat jy hier is! 🤣

Indien jy vandag Smag na 'n Salige Stoepkuier met plaaslike gehalte geroosterde koffie......

Bliss Coffee Roasting is die plek om te wees. 🤩

Ek stop net na 10 ook daar met Vars Brood om dit net nóg lekkerder te maak. 😇

Geniet jou naweek, en jou mense.
X###X

D a g b o e k gerus  5  S e p t e m b e r......Dit sal die Lente Mark by McGregor Museum wees.....🌺🌼🪷🌼🌸🌼🌷🌼Bring gerus jo...
24/08/2026

D a g b o e k gerus 5 S e p t e m b e r......

Dit sal die Lente Mark by McGregor Museum wees.....🌺🌼🪷🌼🌸🌼🌷🌼

Bring gerus jou inkopiesak en ondersteun plaaslike uitstallMarket for Charity Charity

Vrydag Vibrasies.....🤩Pakkies maak my kinderlik opgewonde! 🤣Ek hoop dat dit vir jou net so lekker was om dit te ontvang ...
21/08/2026

Vrydag Vibrasies.....🤩

Pakkies maak my kinderlik opgewonde! 🤣

Ek hoop dat dit vir jou net so lekker was om dit te ontvang hierdie week.

Geniet die naweek! 💃

'n Vars Baksel Suurdeegbrood het so pas op die rak by Bliss Coffee Roasting geland......Geniet hulle.🤩
19/08/2026

'n Vars Baksel Suurdeegbrood het so pas op die rak by Bliss Coffee Roasting geland......

Geniet hulle.🤩

Hiérdie week het ons die BESTE van die "WInter" gemaak.......🤩Geroosterde Botterskorsie Sop ....Dankie vir élke bestelli...
14/08/2026

Hiérdie week het ons die BESTE van die "WInter" gemaak.......🤩

Geroosterde Botterskorsie Sop ....

Dankie vir élke bestelling!

Vandag Brood ons verder......
By Bliss Coffee Roasting net na 10 ...😉

Geniet die naweek! 🌸

Vars Suurdeegbrood is op die rak by Bliss Coffee Roasting.Sommer net 'n wenk......😉Dag 2 Sny hulle baie makliker....As j...
12/08/2026

Vars Suurdeegbrood is op die rak by Bliss Coffee Roasting.

Sommer net 'n wenk......😉
Dag 2 Sny hulle baie makliker....
As jy tot dan kan wag, want hulle is net dood eenvoudig onweerstaanbaar vars! 🤣

Geniet hulle!

11/08/2026

F l a v o u r ......
(deel 2)

Op die tafel

Feesgangers kon Suurdeegbrood op die proef stel. Kaas en Ui- Marmelade, "Pastrami" met Balsamiese Asyn en Roomkaas met Gekarameliseerde Druiwe was van die opsies om uit te kies.

Vir die "Soettand" was daar Mini "Eclairs" met Vla, Makrolletjies, Bruintjies en Lemoenkoek.

Organiseerders van hiérdie bekende Fees ken verseker hul storie! (Welgedaan!)
Die vergaderplek (Bella Cardi) is in 'n klas van sy eie! (Sprokiesmooi)

Indien jy nog nooit 'n Flavour Fees beleef het nie......wil ek jou met oorgawe oortuig om volgende keer sommer dadelik jou kaartjie te bespreek!
Dis die moeite werd! 😇

(Loer gerus saam na die tafel)

Address

Kimberley

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27832332971

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekker-te posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category