Natasha's Bakery

Natasha's Bakery Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Natasha's Bakery, Bakery, Meade Street George Central, George.

Doop koeke(Christening cakes)
Verjaarsdag koeke(Birthday cakes)
Trou koeke(Wedding cakes)
Kolwyntjies(Cupcakes)
Platters(soet en sout
Terte
Party boxes
Cakesicles
Cakepops

Lekker besige week en naweek gehad,baie dankie aan julle almal wat dkt moontlik maak🫶
29/08/2026

Lekker besige week en naweek gehad,baie dankie aan julle almal wat dkt moontlik maak🫶

Baie dankie almal vir julle ondersteuning 🤗
17/08/2026

Baie dankie almal vir julle ondersteuning 🤗

Dankie vir almal ,al my wonderlike kliente
07/08/2026

Dankie vir almal ,al my wonderlike kliente

02/08/2026
02/08/2026

🌸 Welkom by Natasha's Bakery 🌸
Vir die afgelope 12 jaar is dit my voorreg om deel te wees van soveel kosbare herinneringe. Elke koek, cupcake en lekkerny wat my kombuis verlaat, word met liefde, sorg en aandag aan elke klein detail gemaak.
By Natasha's Bakery skep ons lekkernye vir elke spesiale geleentheid – verjaarsdae, troues, matriekafskeide, baby showers en nog baie meer.
Ons bied onder andere:
🧁 Bento-koeke en cupcakes
🍫 Brownies
🍭 Cakepops
🍡 Marshmallow Sticks
🍫 Cakesicles
🍎 Chocolate Apples
🥨 Soet- en soutplatters
🎁 Partyboksies
✨ En nog baie meer!
Ek wil uit die diepte van my hart vir elke kliënt dankie sê. Julle ondersteuning, vertroue en elke bestelling het my gehelp om my droom te leef en Natasha's Bakery te laat groei tot waar dit vandag is.
Dankie dat julle my kies om deel te wees van julle spesiale oomblikke. Dit is vir my 'n voorreg om iets besonders vir elke viering te mag skep.
Ek sien uit daarna om nog baie jare saam met julle herinneringe te bak.
Met liefde en opregte dankbaarheid,
Natasha
Natasha's Bakery ❤️🌸

Happy bday ,baie dankie aan almal se ondersteuning
26/07/2026

Happy bday ,baie dankie aan almal se ondersteuning

Baie geluk hoop julle het n wonderlike dag gehad
12/07/2026

Baie geluk hoop julle het n wonderlike dag gehad

Baie geluk met jou verjaarsdag
08/07/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag

Baie dankie aan almal se ondersteuning😘
05/07/2026

Baie dankie aan almal se ondersteuning😘

Baie dankie aan almal se ondersteunig die week ,was lekker besig gewees ,dankie dat julle my besigheid deel maak van jul...
28/06/2026

Baie dankie aan almal se ondersteunig die week ,was lekker besig gewees ,dankie dat julle my besigheid deel maak van julle spesiale dag

Address

Meade Street George Central
George
6530

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 00:00

Telephone

+27628528636

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Natasha's Bakery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Natasha's Bakery:

Share

Category