26/08/2026
Neem deel aan ons Kompetisie! Kan n lekker koekie versier of klip verf wen!
ππ GROOT KREATIEWE KOMPETISIE! ππ
Ons span saam met Sweetheart Create SA, Butterfly Creek Bush Camp en Die Wandelpad Tergniet om vir julle 2 wonderlike pryse weg te gee! πΈπ¨πͺ
π PRYS 1 β KOEKIE ICING KLAS πͺ
Een gelukkige wenner wen βn GRATIS plek by Sweetheart se Koekie Icing Klas op 4 September!
Jy kry die geleentheid om jou eie pragtige koekies te versier en dit huis toe te neem. π
π PRYS 2 β KLIP & VERF π¨πͺ¨
Een gelukkige wenner wen βn GRATIS Klip & Verf-sessie vir 1 persoon, aangebied deur Butterfly Creek Bush Camp, ook op 4 September! π¦
β¨ HOE OM DEEL TE NEEM:
1οΈβ£ Like/Follow Sweetheart Create SA
2οΈβ£ Like/Follow Butterfly Creek Bush Camp
3οΈβ£ Like/Follow Die Wandelpad Tergniet
4οΈβ£ Laat βn kommentaar en sΓͺ watter prys jy graag wil wen πͺ of πͺ¨
5οΈβ£ Deel die kompetisie-plasing met jou vriende sodat hulle ook kan deelneem! β€οΈ
π 2 wenners sal gekies word - 1 Prys vir versiering en 1 Prys vir Klip Verf !!
π
Die klasse vind plaas op 4 September.
π Gaan like/follow ons 3 wonderlike bladsye:
π SweetHeart
π¦ Butterfly Creek Bush Camp
πΈ Die Wandelpad
π Baie geluk aan die toekomstige wenners!
Ons kan nie wag om julle kreatiewe kunswerke te sien nie! π¨πͺπͺ¨β¨