25/08/2026
🚨💳✨BELANGRIKE KENNISGEWING / IMPORTANT NOTICE✨💳🚨
**AFRIKAANS**
Ter wille van die veiligheid en sekuriteit van ons besoekers, uitstallers en span, gaan die Stellenberg Feesmark kontantloos wees.
Ons weet dit is dalk ’n klein verandering vir sommige van julle, maar dit sal ons help om ’n veiliger, gladder en aangenamer ervaring vir almal te skep.
Baie dankie vir julle begrip en vir julle samewerking om ons Feesmark ’n veilige en lekker plek vir almal te maak.
Ons sien uit daarna om julle by die Feesmark te verwelkom!
**ENGLISH**
For the safety and security of our visitors, vendors and team, the Stellenberg Feesmark will be going cashless.
We know this is a little change for some of you, but it will help us create a safer, smoother and more enjoyable experience for everyone.
Thank you for your understanding and for helping us keep our Feesmark a safe and happy place for everyone.
We can’t wait to welcome you!