13/10/2026
🥖 EK HET SO LANK VIR HIERDIE FOTO’S GEWAG! 💍✨
En kyk net hoe pragtig! 😍
Die bruid vertel dat die gaste selfs ná ete nog aan ons suurdeegbrood gepeusel het! 🥖🤭
Wat ’n ongelooflike voorreg vir Simply Sourdough om deel te kon wees van iemand se heel spesiaalste dag! 🤍
Dis sulke terugvoer wat ons harte sommer laat oorloop van dankbaarheid!
ONS PRYSE BLY DIESELFDE, selfs al TROU JY 🤫