The Cake Affair

The  Cake Affair Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Cake Affair, Cupcake Shop, 169A Kock Street, Potchefstroom.

31/08/2026
28/08/2026

Ons is volgende Saterdag 5 September by Koperkraal Se Markdag.

Kom kuier gerus Vir ons

Ons Famous Cake(Fudge)pop Gaan Saar beskikbaar wees, asook Royal icing cookies en mini Jaffels...

Hou die page Dop
Ietsie nuuts Kom waaroor Al die kinders Mal Gaan NouπŸ˜‰
πŸ€—πŸ€—πŸ€—

28/08/2026

Welcome to the new followers 😁 😁 😁
Jansie Vd Merwe Botha
Hanlie Delport Brits
Karen van Aswegen
Nikita Janse van Rensburg
Betsie Smit
Jacques DeBeer
Driekie Baird
Lezandri Hildebrand
Michelle Craucamp
Carmen Vermaak
Lidia Jansen van Vuuren
Anne-marie Croucamp
Angie Botha
Judith Kay
Jansie Vd Merwe Botha
Tanya Philpott
Vivian En Michelle
Ronelle Welgemoedt

Photo Bomb
28/07/2026

Photo Bomb

Kry jou Vriendinne,Ma en Dogter of sussies bymekaar Vir 'n lekker oggend vol Pret.Royal Icing Cookie class Sluit in:12 K...
24/06/2026

Kry jou Vriendinne,Ma en Dogter of sussies bymekaar Vir 'n lekker oggend vol Pret.

Royal Icing Cookie class

Sluit in:

12 Koekies Om te versier
Ready made Icing
Resepte en Wenke
1 Scribe tool

Drinks & Snacks

Weer bietjie tyd Vir klas aanbied.Volgende is ingesluit12 Koekies Om te versierVersier pakkies1 Scribe toolResepte + Wen...
24/06/2026

Weer bietjie tyd Vir klas aanbied.

Volgende is ingesluit

12 Koekies Om te versier
Versier pakkies
1 Scribe tool
Resepte + Wenke

Drinks + Snacks

My Seun Arno maak hierdie oulike Vadersdag geskenkies.Vir R12 Meer ruil ons jou suigstokkie Vir een van my famous Cakepo...
26/05/2026

My Seun Arno maak hierdie oulike Vadersdag geskenkies.

Vir R12 Meer ruil ons jou suigstokkie Vir een van my famous Cakepops.

Ondersteun hom gerus.

13/05/2026

Address

169A Kock Street
Potchefstroom

Telephone

+27684062701

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Cake Affair posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Cake Affair:

Shortcuts

Share

Category