SpringMielie

SpringMielie SpringMielie is n innoverende nuwe benadering tot die klassieke "Springmielie"! Ontdek n hele nuwe wêreld van geure en kleure!

30/08/2026

Ons bederf onsself bietjie met ons eie SpringMielie 😁🎉

September SpringMielies, nou beskikbaar op Pre-order!

🍿🤍🍿🤍🍿🤍🍿🤍🍿🤍



29/08/2026

⚠️ WAARSKUWING ⚠️

Hierdie mag dalk onbeheerbare vreugde en cravings veroorsaak! 👌

Nostalgie in n geseëlde sakkie 🥹🍿🤍

Dis Popcorn, maar dis beter!

September SpringMielies nou beskikbaar op Pre-order 🤍🍿

Is julle gereed hiervoor!? 😁Maak n merk op jou kalender!!
28/08/2026

Is julle gereed hiervoor!? 😁

Maak n merk op jou kalender!!

Outjies & vroutjies! 😁Kyk ons nuwe QR-Kode vir ons webblad! 🍿🤍
27/08/2026

Outjies & vroutjies! 😁

Kyk ons nuwe QR-Kode vir ons webblad! 🍿🤍

⚠️ SEPTEMBER SPRINGMIELIES ⚠️‼️FLAVOR DROP‼️Ons stel graag bekend ons heel eerste geure van die maand 😁🍿 Hierdie geure s...
27/08/2026

⚠️ SEPTEMBER SPRINGMIELIES ⚠️
‼️FLAVOR DROP‼️

Ons stel graag bekend ons heel eerste geure van die maand 😁

🍿 Hierdie geure sal beskikbaar wees vanaf 1 September 2026 tot 30 September 2026 🍿

🤍 Bubblegum Milkshake
🤍 Popping Candy Sherbit

Skop September af met September SpringMielies 🎉

Hulle sal vanaf 28 Augustus op ons webblad wees vir Pre-orders!

https://www.springmielie.co.za

🍿 Pop-Up Alert 🍿Ons is buite onsself opgewonde om te deel dat ons, ons eerste amptelike Pop-Up vas gemaak het!🤍 ReedVall...
26/08/2026

🍿 Pop-Up Alert 🍿

Ons is buite onsself opgewonde om te deel dat ons, ons eerste amptelike Pop-Up vas gemaak het!

🤍 ReedValley - Boma Market
🤍 5 September 2026
🤍 09:00 tot 15:00

Moet dit nie misloop nie!

Hierdie is iets wat jy nie glo as jy nie die bewyse sien nie 🥹Ons grootste bestelling tot op hede!Ons kan net dankie sê!...
24/08/2026

Hierdie is iets wat jy nie glo as jy nie die bewyse sien nie 🥹

Ons grootste bestelling tot op hede!
Ons kan net dankie sê!

100 miljoen keer DANKIE! 🥹🤍

Hierdie 60 pakkies is oppad Orkney toe vir n skool funksie 🍿






🍿🤍🍿🤍🍿🤍🍿🤍🍿🤍

🍿 Kyk wat doen n SpringMielie! 🍿Ons beroem ons op die feit dat SpringMielie 100% Gourmet en Customizable is! 😁🤍 N Winnie...
23/08/2026

🍿 Kyk wat doen n SpringMielie! 🍿

Ons beroem ons op die feit dat SpringMielie 100% Gourmet en Customizable is! 😁

🤍 N Winnie the Pooh baba tee?
Ons het dit - Geel SpringMielies met n oulike Winnie the Pooh plakketrjie en mamma/baba se naam!

🤍 N Spiderman Partytjie?
Rooi en Blou SpringMielies met n Spiderman pakker en boeta se naam daarby!

🤍 N dankie sê geskenkie vir n Funskie?
Die kleur SpringMielies van jou tema en n pragtige unieke plakker!

Ons Cover jou boude orals! 😁

Address

Mossel Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SpringMielie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SpringMielie:

Shortcuts

Share