09/10/2025
Ek herinner jou dat die laatste datum vir 🍪 bestelling
14 November 2025 is.
Die laatste datum vir optel
van 🍪 is Dinsdag,
2 Desember 2025.
(Ek is ongelukkig nie die res van Desember hier nie en sal eers weer middel Januarie terug wees.)