Delicious Sense

Delicious Sense Delicious Sense is an sweet treat bakery from home.

*Introducing Delicious Sense - The Sweetest Destination in Town!*Indulge in the art of baking with us! Our bakery is ded...
26/08/2024

*Introducing Delicious Sense - The Sweetest Destination in Town!*

Indulge in the art of baking with us! Our bakery is dedicated to crafting the most scrumptious treats that will tantalize your taste buds and leave you craving for more.

*Experience the Difference:*

- Freshly baked goods on order, made with love and care
- Wide variety of mouth-watering flavors to satisfy any sweet tooth
- High-quality ingredients, carefully selected for optimal taste and texture
- Beautifully presented treats, perfect for special occasions or everyday treats

*Our Signature Treats:*

- Decadent delicious fudge
- Devine chocolate brownies
- Amazing coconut ice
- The most moist rice krispie treats

*Please note that were only a online bakery store for now and works on order!*

We can't wait to provide you with the best treats and share our passion for baking with you!

*Follow Us:*

Stay up-to-date on our latest creations, promotions, and events by following us on social media: [Facebook - Delicious Sense ]

*Contact Us:*

Phone: 074 055 1521
Email: [email protected]

*Let's Get This Bake On!*

Welkom by Delicious Sense🤩Ek het hierdie besigheid begin in Julie maand 2023 en ek is baie bly om te se dat my besigheid...
20/08/2024

Welkom by Delicious Sense🤩

Ek het hierdie besigheid begin in Julie maand 2023 en ek is baie bly om te se dat my besigheid al so gegroei het dat ek n page kan begin❤️😍

Baie baie dankie vir almal se ondersteuning wat my gehelp het tot hier kom💕

My produkte sluit in:
🎊Heerlike smelt in jou mond fudge
🎊Lekker soet klapperys
🎊Stroop soet chocolate brownies
🎊Smul lekker rice krispy treats

WhatsApp my asb met bestellings of navrae by 0740551521😊

Bestel nou vir jou heerlike lekkernye vir die winter vakansie 🥶 lip-lekker fudge, brownies, klapperys asook rice krispie...
24/06/2024

Bestel nou vir jou heerlike lekkernye vir die winter vakansie 🥶 lip-lekker fudge, brownies, klapperys asook rice krispie treats beskikbaar 😁 Alles word vars gemaak sodra u bestelling plaas kontak my asb vir verdere inligting 💐

Asook heerlike pannekoek beskikbaar 😁 wie kan nou nee se vir n lekker pannekoek❤️

Soek jy smul-lekker fudge, klapperys of heerlike chocolate brownies🌺Ek neem nou bestellings vir einde April. WhatsApp my...
18/04/2024

Soek jy smul-lekker fudge, klapperys of heerlike chocolate brownies🌺

Ek neem nou bestellings vir einde April. WhatsApp my asb indien jy meer inligting wil he🌺

Jy sal nie spyt wees nie die eetgoed is smul-lekker en is al verwys deur baie klante❤️

Soek jy smul-lekker fudge, klapperys of heerlike chocolate brownies🌺Ek neem nou bestellings vir einde April. WhatsApp my...
17/04/2024

Soek jy smul-lekker fudge, klapperys of heerlike chocolate brownies🌺

Ek neem nou bestellings vir einde April. WhatsApp my asb indien jy meer inligting wil he🌺

Jy sal nie spuit wees die eetgoed is smul-lekker en is al verwys deur baie klante❤️

Soek jy smul-lekker fudge, klapperys of heerlike chocolate brownies🌺Ek neem nou bestellings vir einde Maart. WhatsApp my...
24/03/2024

Soek jy smul-lekker fudge, klapperys of heerlike chocolate brownies🌺

Ek neem nou bestellings vir einde Maart. WhatsApp my asb indien jy meer inligting wil he🌺

Jy sal nie spuit wees die eetgoed is smul-lekker en is al verwys deur baie klante❤️.
Bestellings sluit 28 Maart vir die einde van die maand. WhatsApp my nou met jul bestellings

Kan in groot maat ook voorsien asook winkels🌞

Soek jy smul-lekker fudge, klapperys of heerlike chocolate brownies🌺Ek neem nou bestellings vir einde Febuarie. WhatsApp...
19/02/2024

Soek jy smul-lekker fudge, klapperys of heerlike chocolate brownies🌺

Ek neem nou bestellings vir einde Febuarie. WhatsApp my asb indien jy meer inligting wil he🌺

Jy sal nie spuit wees die eetgoed is smul-lekker en is al verwys deur baie klante❤️

29/01/2024

Ons gaan GROOT met n MARK elke maand vanaf 3 Februarie 2024 .

💥Saterdag 3 Februarie 2024 is WYN TYN Mark se EERSTE mark van 2024 ‼️

Kom geniet die dag saam met ons en al ons uitstallers .

🕘Tyd: 9h00 - 14h00
✅️Ingangs Fooi R20 per persoon.
😎Laerskool kinders gratis.

Kan nie wag om julle Almal weer te sien👀

Wyntyn mark😊Please come and support Delicious Sense the 3rd of February.There will fudge, coconut ice, chocolate brownie...
22/01/2024

Wyntyn mark😊

Please come and support Delicious Sense the 3rd of February.

There will fudge, coconut ice, chocolate brownies as well as new wafer cookies available🌞

Come and enjoy the day with us🥳

Wyntyn kersmark 😅Baie dankie aan almal wat die koue weer aangedurf het om ons te kom besoek ons waardeur dit baie🥰  baie...
16/12/2023

Wyntyn kersmark 😅

Baie dankie aan almal wat die koue weer aangedurf het om ons te kom besoek ons waardeur dit baie🥰 baie dankie vir ons mooi uitstalling hempies love dit

Dis weer sulke tyd almal🥳🤩Saterdag het ons n stalletjie by wyntyn en dis defintief een om te kom besoek❤️Ons het lekker ...
02/11/2023

Dis weer sulke tyd almal🥳🤩

Saterdag het ons n stalletjie by wyntyn en dis defintief een om te kom besoek❤️

Ons het lekker fudge, klapperys of brownies te koop asook nuut handgemaakte kersfees oorbele wat jy nerens anders sal kry nie⭐🥰

Address

17 Dawkins Street
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27740551521

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Delicious Sense posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Delicious Sense:

Share

Category