30/01/2026
POS BESKIKBAAR
Bakkery instandhouding & ondersteuning
Ons is opsoek na n persoon wat voldoen aan die volgende:
* Geldige ry bewys
* Eie vervoer tot by die werk (Klerk-Industria)
* Basiese gereedskap vaardigheid
* Moet basiese sweiswerk kan doen
* Moet basiese motor instandhousingswerk kan doen (dienste ens.)
* Nugtere gewoontes
Laat n comment met jou ouderdom, selfoon nommer en n kort beskrywing van jouself
Geskikte kandidate sal gekontak word.