03/06/2026
โ๐ป ๐๐น๐ฒ๐ถ๐ป ๐ฏ๐ถ๐ฒ๐๐ท๐ถ๐ฒ ๐๐ฎ๐ฟ๐บ๐๐ฒ ๐ถ๐ป โ๐ป ๐ธ๐ผ๐ฝ๐ฝ๐ถ๐ฒ. โ๐
Die winter is hier en daar is min dinge so lekker soos โn warm cappuccino in jou hand.
Ons is elke dag van 06:30 af oop. Kom geniet jou koffie terwyl die eerste vars baksels nog in die oond is. โจ
๐ Vind ons by: Die Ou Bakhuis Centre, 65 Langstraat, Bergsig, Groot-Brakrivier
๐ Weeksdae: 6:30 โ 17:00 | Saterdae: 6:30 โ 13:00