30/01/2025
ATTENTION !💣Residents of Great Brak River and surrounding areas !
WE ARE BACK AND BETTER THAN EVER !🔥🤭
We are thrilled to announce that, as of 31 January 2025, Carmelita's Tuisnywerheid are officially back in business.
Het jy 'n upcoming social event ? Benodig jy 'n masterpiece in die vorm van 'n koek om jou decor af te rond ?? Moet nie huiwer om op ons knoppie te druk nie, ons help graag !
Vir ons getroue kliënte, baie dankie vir die ondersteuning en verwysings! Ons nuwe kliente, ons is reg om die pad saam U te stap ! ❤️
Vir enige navrae, of om bestellings te plaas, skakel gerus die volgende nommer 0768998331.
Byvoorbaat dank,
Carmelita Ranck (CEO, Founder and Baker of Carmelita's Tuisnywerheid)