13/06/2026
Bespreek jou Vadersdag ete voor of op Dinsdag asb.
Geniet Ε heerlike ete in die gerief van jou eie huis sonder al die vuil skottelgoed π
Etes kan Sondag vanaf 10h30 tot 12h00 afgehaal word.
Ek gee ook nog kans tot vannaand vir die DIY boksies bestelling. Ek bak mΓ΄re.
Julle kan ook nog plek boek vir die kids klassie vir Maandag π
072 915 1619