signature_deli

signature_deli Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from signature_deli, De Villiers Street, Douglas.

Ons is HIER! 🔥Kom kry jou yskoue Signature Deli 'drinking yoghurt' by die Rebellie Fees  🥤❄️👉 Watter geur gaan jy kies v...
02/05/2026

Ons is HIER! 🔥

Kom kry jou yskoue Signature Deli 'drinking yoghurt' by die Rebellie Fees 🥤❄️

👉 Watter geur gaan jy kies vandag?

Moenie verbyloop sonder om te proe nie 😋

🎉 Ons is by Rebellie Fees hierdie naweek! 🎉Kom kuier by Signature Deli se stalletjie en geniet ons heerlike, romerige dr...
30/04/2026

🎉 Ons is by Rebellie Fees hierdie naweek! 🎉

Kom kuier by Signature Deli se stalletjie en geniet ons heerlike, romerige drinking yoghurt 😍🥤

👉 Verskeidenheid geure beskikbaar
👉 Perfekte peuselhappie - heerlik en vullend
👉 Iets vir die hele familie

📍 Sien julle daar!

27/03/2026

Hier is ons hele reeks produkte wat tans op die rakke is.

Wat is jou gunsteling geur?!

19/03/2026
Ons nuwe Mix Berry-geur hardloop van die rakke af - het jy dit al self probeer?  Laat weet ons in die kommentaar wat jy ...
18/03/2026

Ons nuwe Mix Berry-geur hardloop van die rakke af - het jy dit al self probeer? Laat weet ons in die kommentaar wat jy daarvan d**k! En as jy dit nog nie probeer het nie - waarvoor wag jy?!

Probeer gerus hierdie "Greek Yogurt Cake"
13/01/2026

Probeer gerus hierdie "Greek Yogurt Cake"

Unlock the potential of yogurt in this delightful cake! When choosing yogurt, make wise decisions for your well-being:✅ Low or No Added Sugars: Opt for yogur...

31/12/2025

Voorspoedige 2026 aan al ons kliënte!

Sasol Lyttelton Manor
17/11/2025

Sasol Lyttelton Manor

Geur van die week – Aarbei 🍓

Dis geen verrassing dat aarbei een van ons topverkopers is nie. Met sy vars, vrugtige geur en romerige tekstuur is dit die perfekte keuse vir enigiemand wat ’n bietjie soetigheid in hul dag wil hê.

Hou jy van aarbei? Laat weet met ’n ❤️ hieronder!

🥛Geniet ons gewilde "Double Cream Plain Drinking Yoghurt"Geniet romigheid sonder skuldgevoel! Ons nuwe 2L "Double Cream ...
17/11/2025

🥛Geniet ons gewilde "Double Cream Plain Drinking Yoghurt"

Geniet romigheid sonder skuldgevoel! Ons nuwe 2L "Double Cream Plain Drinking Yoghurt" (Sonder Toegevoegde Suiker) is nie net heerlik nie – dit is vol natuurlike voordele:

🌿 1. Propvol Probiotika
Help om ’n gesonde dermflora te bevorder, verbeter vertering en ondersteun ’n sterk immuunstelsel.

💪 2. Hoër Proteïen-inhoud
Gee jou liggaam boustene vir energie en herstel. Perfek vir ontbyt, smoothies of as ’n gesonde peuselhappie.

❤️ 3. Goed vir Hartgesondheid
Die natuurlike vetprofiel in "double cream yoghurt" help om jou langer versadig te hou en bloedsuiker skommelinge te verminder.

🍓 4. Geen Bygevoegde Suiker
Net suiwer, romerige joghurt – ideaal vir almal wat na ’n gesonder alternatief soek.

✨ 5. Veeldoelig
Dis heerlik oor vars vrugte, pap, muesli, in smoothies… of sommer net só uit die bottel!

Nou beskikbaar in 'n winkel naby jou!

Bederf jou gesin met goeie voeding elke dag. 🧡

Kom 'tap' vars beesmelk teen R10/liter by Topshop (bo by Topkos) in Douglas. Bring slegs jou eie houer!
26/09/2025

Kom 'tap' vars beesmelk teen R10/liter by Topshop (bo by Topkos) in Douglas. Bring slegs jou eie houer!

Address

De Villiers Street
Douglas
8730

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when signature_deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to signature_deli:

Share