Azelle's Baking

Azelle's Baking Baking all sorts of rusks, and traditional delicasies

Azelle's Baking  en Blitz Biltong  kuier vandag by die Catholic Church of Reserrection in Table View. Baie stalletjies, ...
09/04/2022

Azelle's Baking en Blitz Biltong kuier vandag by die Catholic Church of Reserrection in Table View. Baie stalletjies, heerlike verkeidenheid kos en speletjies vir die kinders. Kom loer gerus!!

Ek is besig om vars beskuit te bak. Vir enige bestellings kontak Ansie 082 768 4306☕️🌺☕️🌺
05/04/2022

Ek is besig om vars beskuit te bak. Vir enige bestellings kontak Ansie 082 768 4306
☕️🌺☕️🌺

Azelle's Baking is Sondag by Eden on bay.!!!! Kom loer gerus in.
31/03/2022

Azelle's Baking is Sondag by Eden on bay.!!!! Kom loer gerus in.

In hierdie koeler dae is n vars gebakte beskuitjie  en n lekker warm koppie koffie of tee net die regte keuse!!
14/03/2022

In hierdie koeler dae is n vars gebakte beskuitjie en n lekker warm koppie koffie of tee net die regte keuse!!

Yorksie vra elke middag 17h00 vir n Azelle's beskuitjie. Hy wil nie ander eet nie 😀🥰
01/03/2022

Yorksie vra elke middag 17h00 vir n Azelle's beskuitjie. Hy wil nie ander eet nie 😀🥰

21/02/2022

Vir enige  bestellings kontak Ansie 082 768 4306
10/02/2022

Vir enige bestellings kontak Ansie 082 768 4306

31/01/2022

Nuwe uitdagings nuwe doelwitte 💗🤍💗

Welkom by ons blad, elke beskuitjie met liefde van ons aan jou 😍
31/01/2022

Welkom by ons blad, elke beskuitjie met liefde van ons aan jou 😍

Address

Jeanette St & Old Paarl Road
Cape Town
7580

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27827684306

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Azelle's Baking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category