10/11/2025
Heerlike tuisgebakte koekies
Bestel solank vir vakansie
5 liter emmer R210
2.5L emmer R115
Vla koekies R45
Romany/ sjokolade R48
Koffiekoekies R45
Botter vingers R45
Daar is 5 verskillende koekies in die houers, gemmer, klapper, choc chip, kersie koekies en soetkoekies.
WhatsApp jou bestelling na 083 7900 145.