Liefde Gebak

Call Contact the business

Liefde Gebak Liefde Gebak Maggs delicious delights is a small home grown bussiness. I cater from platters and meals to buffets for weddings. With love Maggs

I have a passion for cooking and baking, I do everything from small office functions, birthday parties and kids parties to Weddings and bigger functions, I bake from any occation cakes to speciality cakes for every event. Everythings made with a little bit of love and a lot of rememberace.

Cupcakes van Hoop!
26/09/2026

Cupcakes van Hoop!

Die laaste rukkie se gebak😁Vir meer inligting of bestellings whatsapp my gerus 078 359 3784Liefde gebak groete Magda
26/09/2026

Die laaste rukkie se gebak😁

Vir meer inligting of bestellings whatsapp my gerus 078 359 3784

Liefde gebak groete Magda

Daar is niks beter as om vir jou eie geliefdes koek vir hul verjaarsdae te bak nie.Om jou liefde vir hulle uit te beeld ...
07/09/2026

Daar is niks beter as om vir jou eie geliefdes koek vir hul verjaarsdae te bak nie.
Om jou liefde vir hulle uit te beeld in jou handewerk is prysloos, en om hulle gesigte te ervaar wanneer hulle dit die eerste keer besigtig is die grootste betaling ooit! Die waardeering wat jy ontvang vir jou handewerk maak die tyd wat daarin gaan so die moeite werd!

Die 2 koeke was vir my Man en my dogter gewees.

En dan Very bright colorful cupcakes vir n kliƫnt se dogter.

Vir meer inligting of bestellings whatsapp my gerus.
Liefde gebak groete Magda
078 359 3784

Die afgelope 2 weke se koeke, vir bestellings of navrae kontak my gerus.WhatsApp Magda078 359 3784
28/08/2026

Die afgelope 2 weke se koeke, vir bestellings of navrae kontak my gerus.

WhatsApp Magda
078 359 3784

N paar fotos van die afgelope tyd se gebak...Vir bestellings of meer inligtingWhatsApp my gerus078 359 3784Liefde gebak ...
06/08/2026

N paar fotos van die afgelope tyd se gebak...

Vir bestellings of meer inligting
WhatsApp my gerus
078 359 3784

Liefde gebak groete Magda

Address

105 Durby Avenue
Brakpan
1544

Telephone

+27783593784

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefde Gebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Liefde Gebak:

Shortcuts

Share