Elle Blu - Tuisgebak & Handgemaak

Directions Contact the business

Elle Blu - Tuisgebak & Handgemaak After 19 years of service, guaranteed freshness and quality, we are ready to serve

Maak jou rugbykuier nΓ³g lekkerder met ons heerlike Rugby Platter! 😍πŸͺπŸ₯œ Vol gepak met al jou gunsteling-happies perfek om ...
14/10/2026

Maak jou rugbykuier nΓ³g lekkerder met ons heerlike Rugby Platter! 😍πŸͺπŸ₯œ Vol gepak met al jou gunsteling-happies perfek om saam met Vriende en familie die wedstryd te geniet! πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“² WhatsApp bestelling vandag: 078 618 3363

πŸ“πŸ©· A pink dream cake with a sparkling twist! πŸŽ‚βœ¨ Perfect for a special celebration πŸ₯³ Brutal Fruit
14/10/2026

πŸ“πŸ©· A pink dream cake with a sparkling twist! πŸŽ‚βœ¨ Perfect for a special celebration πŸ₯³ Brutal Fruit

πŸŽ‚πŸ€Ž ’n Pragtige sjokolade koek, spesiaal gemaak vir Martie se 80ste verjaarsdag! 🌹✨
14/10/2026

πŸŽ‚πŸ€Ž ’n Pragtige sjokolade koek, spesiaal gemaak vir Martie se 80ste verjaarsdag! 🌹✨

🍰🀎 Ons unieke Top-deck koek R191!’n Heerlike kombinasie van vanilla en sjokolade😍Bederf jouself met tuisgemaakte lekkert...
13/10/2026

🍰🀎 Ons unieke Top-deck koek R191!
’n Heerlike kombinasie van vanilla en sjokolade😍
Bederf jouself met tuisgemaakte lekkerte! ✨

🍿🀎 Ons heerlike Karamel Popcorn-koek vir net R202! ’n Hemelse kombinasie van karamel, sjokolade en krakerige popcorn. 😍B...
13/10/2026

🍿🀎 Ons heerlike Karamel Popcorn-koek vir net R202! ’n Hemelse kombinasie van karamel, sjokolade en krakerige popcorn. 😍
Bederf jouself met iets besonders ✨

🍫🀎 Ons heerlike souserige sjokolade-modderkoek R196! ’n Heerlike, ryk sjokoladebederf by Elle Blu!
13/10/2026

🍫🀎 Ons heerlike souserige sjokolade-modderkoek R196! ’n Heerlike, ryk sjokoladebederf by Elle Blu!

πŸ₯§πŸ’š ’N TERTJIE VIR DIE SIEL! πŸ’šπŸ₯§Daar is min dinge so lekker soos ’n vars, tuisgemaakte tert! 😍 Van ons outydse melktert to...
12/10/2026

πŸ₯§πŸ’š ’N TERTJIE VIR DIE SIEL! πŸ’šπŸ₯§

Daar is min dinge so lekker soos ’n vars, tuisgemaakte tert! 😍 Van ons outydse melktert tot ons heerlike lemon meringue elke happie is propvol liefde en tuisgebakte goedheid. πŸ‹πŸ€

Kom bederf jouself en jou geliefdes met iets soets by Elle Blu Tuisgebak & Handgemaak. β˜•πŸ₯§

πŸ“ Kom loer gerus by ons Brakpan of Benoni tak in!
πŸ“² WhatsApp Bestellings: 078 618 3363

πŸ¦•πŸ’— Dino magic for a special 4th birthday! πŸ¦–βœ¨Custom cupcakes & cookies, handmade with love by Elle Blu. πŸŽ‚πŸͺπŸ’•
06/10/2026

πŸ¦•πŸ’— Dino magic for a special 4th birthday! πŸ¦–βœ¨
Custom cupcakes & cookies, handmade with love by Elle Blu. πŸŽ‚πŸͺπŸ’•

🀍✨ ’n Klein bietjie bruidssprokie! πŸ‘°πŸ»β€β™€οΈMet liefde gebak en pragtig afgerond vir ’n baie spesiale dag. πŸŽ‚βœ¨
05/10/2026

🀍✨ ’n Klein bietjie bruidssprokie! πŸ‘°πŸ»β€β™€οΈ
Met liefde gebak en pragtig afgerond vir ’n baie spesiale dag. πŸŽ‚βœ¨

Address

48 Carmyllie Avenue
Brakpan
1541

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elle Blu - Tuisgebak & Handgemaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elle Blu - Tuisgebak & Handgemaak:

Shortcuts

Share