Comien se Gebak

Comien se Gebak Koeke vir enige geleentheid

Sjokolade Mermaid Cupcake Pullapart Koek πŸ§œβ€β™€οΈ
27/05/2026

Sjokolade Mermaid Cupcake Pullapart Koek πŸ§œβ€β™€οΈ

23/05/2026

Koffie Koek, Biltong & Kaas Quiche en Spinasie, Bacon, Feta Kaas Quiche

Tractors, Trucks and Toys. There's nothing quite like Little Boys. Vanilla Trekker Pullapart Cupcake Koek vir Γ± baie oul...
21/05/2026

Tractors, Trucks and Toys. There's nothing quite like Little Boys. Vanilla Trekker Pullapart Cupcake Koek vir ñ baie oulike seuntjie🚜🚜🚜 #7

Vanilla Cupcakes 🧁 met ñ see tema
20/05/2026

Vanilla Cupcakes 🧁 met ñ see tema

99 Jaar Jonk. Lekker verjaar Ouma🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈Hierdie laat my so aan my ouma d**k...My nooi is in ’n nartjie...
19/05/2026

99 Jaar Jonk. Lekker verjaar Ouma🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈🎈

Hierdie laat my so aan my ouma d**k...

My nooi is in ’n nartjie,
my ouma in kaneel,
daar’s iemand..iemand in anys,
daar’s ’n vrou in elke geur!

As ek ’n stukkie nartjieskil
tussen my vingers buig of knak,
breek uit die klein sproeireΓ«n
wat geurend om my hand uitsak,
die boorde weer van Swartfoloos
en met die nartjies om my heen
weet ek hoe dat β€˜n vrou kan troos.

O my nooi is in ’n nartjie,
my ouma in kaneel,
daar’s iemand…iemand in anys,
daar’s ’n vrou in elke geur!
– D.J. Opperman (SproeireΓ«n)

Gourmet Sjokolade Verjaarsdag koek, Caramel en Sjokolade Gebakte Kaaskoek, Biltong & Kaas Quiche en Spinasie, Bacon & Ka...
18/05/2026

Gourmet Sjokolade Verjaarsdag koek, Caramel en Sjokolade Gebakte Kaaskoek, Biltong & Kaas Quiche en Spinasie, Bacon & Kaas Quiche.
Nampo 2026

17/05/2026

Nampo verjaarsdag met ñ Gourmet verjaarsdagkoek van 🎁🎈

Pankoek Vanilla & Sjokolade met buttercream icing
17/05/2026

Pankoek Vanilla & Sjokolade met buttercream icing

07/05/2026
14/02/2026

Verjaarsdag Wortelkoek met Blomme

Address

Bothaville

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27725793792

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Comien se Gebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category