07/10/2026
🤎 WORSROLLETJIES🤎
R80 per dosyn
Goudbruin, vars gebak & met lekker baie vleis!
Nie net deeg nie – genoeg maalvleis in elke happie!
Perfek vir ’n kuier, partytjie, padkos of sommer net ’n lekker sout happie.
📲 Bestel by Rika: 073 271 5458
🌾 Die Plaas Spens
-Vars gebak, reguit uit die hart.