12/08/2020
Beste Raakprater! Bestel nou om teleurstelling te voorkom!
U kan nog beskuit bestel tot die 21ste Augustus. Ons sal alle bestellings voor of op die 28ste Aug lewer.
Raakpraat groete💛
Tuisgemaakte beskuite, die tipe wat jou huis toe laat verlang, en jou Ma trots maak!
Bethlehem
9701
Be the first to know and let us send you an email when Raak Praat Maatskappy Beperk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Raak Praat Maatskappy Beperk: