Artisan Bakes

Artisan Bakes Qualified international Chef`s bakery using the newest trends and techniques to create any bakes of

Uiteindelik is die heerlike red velvet koek weg by my. Na 3 weke se werk op al die blomme is ek so trots op hierdie werk...
20/01/2022

Uiteindelik is die heerlike red velvet koek weg by my. Na 3 weke se werk op al die blomme is ek so trots op hierdie werk. Alles hand gemaak deur myself.🌸👩🏻‍🍳

Eclairs vir die verwelkoming van die nuwe dominee op Arlington🌸👩🏻‍🍳
16/01/2022

Eclairs vir die verwelkoming van die nuwe dominee op Arlington🌸👩🏻‍🍳

02/01/2022

Môre almal. Bestellings vir die koekies sal geneem word tot Sondag die 9de. Geseënde dag en as julle moet terugkeer huistoe ry veilig asb.🌸👩🏻‍🍳

Hallo julle. Ons maak alweer gereed vir die Valentines geskenk boksies. Bestel so gou as moontlik om teleurstelling te v...
01/01/2022

Hallo julle. Ons maak alweer gereed vir die Valentines geskenk boksies. Bestel so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom. Die geskenk boksie met die 2 koekies kos R50 en die een met die 1 koekie R35. Julle kan bestellings whatsapp na 0798694969. Vriendelike groete Ilana🌸👩🏻‍🍳

01/01/2022
https://chat.whatsapp.com/K2ThiITcyOkDnpnBsdTXlhAs julle by die groepie op Whatsapp wil aansluit gebruik die link bo. Di...
08/12/2021

https://chat.whatsapp.com/K2ThiITcyOkDnpnBsdTXlh

As julle by die groepie op Whatsapp wil aansluit gebruik die link bo. Die blad se naam gaan binnekort verander. Net een versoek. Kyk asb dat jy n profile pic het voor jy aansluit. 🌸👩🏻‍🍳

WhatsApp Group Invite

08/12/2021

Hallo julle. Ek hoop dit gaan goed met almal. Ek kry op n daaglikse basis navrae vir produkte. Ek het kennis gegee dat ek nie meer op Despatch woon nie. Ek breek vir julle die nuus dat ek vanaf Januarie produkte beskikbaar sal hê vir die Despatch omgewing. Ek gaan aan die begin van Januarie aan julle bekend maak wat beskikbaar sal wees. Ek sal ook vanaf volgende Kersfees weer kerskoeke en mooi versierde koekies beskikbaar hê. Julle kan solank julle name en nrs deurstuur na 0798694969 dat ons julle kennis kan gee wat beskikbaar sal wees vir Valentynsdag. Mag julle n baie Geseënde, Vreugdevolle en veilige gesinstyd gedurende hierdie feestyd geniet. Groete vanuit die Vrystaat.🌸👩🏻‍🍳
Hi there everyone. I hope all is doing well. I’m getting requests for products on a daily basis even though I’ve given notice that I won’t be staying in Despatch anymore. From January I will be launching new products that will be available in Despatch. I will also be reinstating the Christmas cakes and decorated cookies next year Christmas in the Despatch area. You can for now send your name and number to 0798694969 so we can give you personally notice what will be available for Valentine’s Day. May you have a wonderful and safe festive season. Greetings from the Freestate.🌸👩🏻‍🍳

Veels geluk met jou 11de verjaardag Lucia. Mag jy n verjaardag partytjie vol liefde pret en bederf hê en nog baie geseën...
04/11/2021

Veels geluk met jou 11de verjaardag Lucia. Mag jy n verjaardag partytjie vol liefde pret en bederf hê en nog baie geseënde jare hê.🌸👩🏻‍🍳

Aarbei, Caramel Popcorn en Turkish de Light eclairs beskikbaar op bestelling.🌸👩🏻‍🍳
21/10/2021

Aarbei, Caramel Popcorn en Turkish de Light eclairs beskikbaar op bestelling.🌸👩🏻‍🍳

Ook beskikbaar môre Peppermint, Marshmallow en Cremora tertjies🌸👩🏻‍🍳
17/10/2021

Ook beskikbaar môre Peppermint, Marshmallow en Cremora tertjies🌸👩🏻‍🍳

Beskikbaar môre by Arlington Staalwerke:PasteieKerrie vetkoekeBoerewors rolleHotdogs met tamatie en uieLasagnePap, wors ...
17/10/2021

Beskikbaar môre by Arlington Staalwerke:

Pasteie
Kerrie vetkoeke
Boerewors rolle
Hotdogs met tamatie en uie
Lasagne
Pap, wors en sous
Pap, eier en sous
Bunny chows

Vir soet:

Cremora tertjies
Marshmallow tertjies

Tuisgemaak deur myself Turkish De Light Eclairs met egte sjokolade beskikbaar by Arlington Staalwerke môre. 🌸👩🏻‍🍳
12/10/2021

Tuisgemaak deur myself Turkish De Light Eclairs met egte sjokolade beskikbaar by Arlington Staalwerke môre. 🌸👩🏻‍🍳

Address

Bethlehem

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27822281307

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Artisan Bakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Artisan Bakes:

Share

Category