Mianétjie

Mianétjie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mianétjie, Jeff's Place, Yzerfontein.

Closing down sale ❤️ R35 for everything we currently still have in stock. Until stocks last!
16/01/2024

Closing down sale ❤️ R35 for everything we currently still have in stock. Until stocks last!

Vars gemaak vandag en gereed vir vrieskas toe gaan! Die lekkerste winter kossies vir die koue weer! Om te bestel whatsap...
07/07/2023

Vars gemaak vandag en gereed vir vrieskas toe gaan! Die lekkerste winter kossies vir die koue weer!

Om te bestel whatsapp my gerus op 0843571694. Ons lewer af! ❤️

We have a little Holiday Sale 🌈🥳 get your freezer stocked before the 3rd term starts! ❤️
06/07/2023

We have a little Holiday Sale 🌈🥳 get your freezer stocked before the 3rd term starts! ❤️

Our newest Menu that will take effect on May the 1st. We will be doing deliveries tomorrow in Cape Town- hurry to order ...
28/04/2023

Our newest Menu that will take effect on May the 1st.
We will be doing deliveries tomorrow in Cape Town- hurry to order if you want to take advantage of the current prices!!
(We will be closed over the weekend)

Getting ready for our new menu launch on Monday 🍾 please note that we will also have a price increase. Busy working on a...
27/04/2023

Getting ready for our new menu launch on Monday 🍾 please note that we will also have a price increase.
Busy working on a yummy mince, mac and cheese with corn & peas on the side.

You can get this meals on a discounted price until the 29th of April! Orders close tomorrow night (28th of April) we are open tomorrow!

Lekkerste middagetes vir die kleingoed gedurende die skoolvakansie! Ons doen môre aflewerings in die Kaap. Whatsapp my o...
03/04/2023

Lekkerste middagetes vir die kleingoed gedurende die skoolvakansie!

Ons doen môre aflewerings in die Kaap. Whatsapp my op 0843571694 om te bestel.

Ons verkoop die laastes uit voor die reeks verander! Elkeen teen R25 elk.
10/03/2023

Ons verkoop die laastes uit voor die reeks verander! Elkeen teen R25 elk.

Dis 'n koue dag vandag in Yzer 🐳 So die dogtertjies gaan 'n geurige tamatiebredie eet vandag vir middagete. Om joune te ...
09/03/2023

Dis 'n koue dag vandag in Yzer 🐳 So die dogtertjies gaan 'n geurige tamatiebredie eet vandag vir middagete.

Om joune te bestel stuur vir my 'n whatsapp op 0843571694.

Vars en gesond en BAIE gerieflik!

14/02/2023

While the world celebrated Valentine’s Day today, we choose to celebrate Love every day 💕 So every time your child opens their lunchbox they see and feel the Love that went into it 🥰

Let us do what we love, so you can spend more time with the ones you love 🤗 Signup via website

Today’s lunchbox featured a beetroot waffle from Mianétjie. We added a berry jam & sprinkles border 💗

Oeg hierdie hoenderpastei het heerlik uitgekom! En die spinasie... nom! R40 vir 'n bakkie lekker gesonde hoenderpastei m...
06/02/2023

Oeg hierdie hoenderpastei het heerlik uitgekom! En die spinasie... nom!

R40 vir 'n bakkie lekker gesonde hoenderpastei met wortel, zucchini en tamatie wat weggesteek is in die sous.

Bestel joune vandag by 0843571694 ❤️

Lekker gesonde muffins met perske of wortel, piesang en oatsVeg mini muffins kom 10 in 'n pakkie vir R35. Ons lewer Sate...
02/02/2023

Lekker gesonde muffins met perske of wortel, piesang en oats

Veg mini muffins kom 10 in 'n pakkie vir R35. Ons lewer Saterdag in die Kaap af ❤️ whatsapp my op 0843571694 om te bestel.

Die foto maak my gelukkig 🥰 En is perfek vir Februarie maand! Appel pannekoekmuffins ❤️ Dis heerlik soet en gesond! Ek h...
01/02/2023

Die foto maak my gelukkig 🥰 En is perfek vir Februarie maand!

Appel pannekoekmuffins ❤️ Dis heerlik soet en gesond! Ek het hierdie vir 2 besige mamma's gebak Rent-A-Lunchbox en The Lollipop Lady . Gaan loer gerus op hulle blaaie na die awesomeste kosblikke en mooiste stokkielekkers! Dankie vir die ondersteuning girls ❤️

Om joune te bestel whatsapp my op 0843571694.

Ons lewer af ❤️

Address

Jeff's Place
Yzerfontein
7530

Telephone

+27843571694

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mianétjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mianétjie:

Share