Kleinplasie Kitchen
- Home
- South Africa
- Worcester
- Kleinplasie Kitchen
Fresh, Delicious, Quality Homebaked items.
Address
Robertson Road 60
Worcester
6850
Opening Hours
| Tuesday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |
| Saturday | 09:00 - 15:00 |
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Kleinplasie Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Shortcuts
Category
FARMERS MARKET
Saterdag 28 September 2019 vanaf 09:00 โn lekker gemeenskap mark op Kleinplasie, Worcester. Die maandelikse Farmers Market op Kleinplasie met gesellige atmosfeer, gratis toegang, gewilde musiek en vermaak veral vir kinders. Kom neem deel aan die Farmers Market !!!
Ondersteun ons stalletjie houers uit die informele sektor: - Tuisgebak, Wildspasteie, Biltong, Droรซwors, Vars Plaasbotter en kaas, tuisgebakte Konfyte, atjar, chutneys, geurige koffies en vars vrugtesappe, vleis, vars groente en vrugte, organiese eiers en ander produkte!
Genoeg parkering, veilige speelruimte vir kinders en interaksie met plaasdiere, trekker ritte, perdry, springkastele, ens.