eL-Jay's

eL-Jay's Hier bak ek (eL) en my man (Jay) n storm van liefde los!

Willmary, ek hoop die matriekafskeid was n warm fees in die bibberende koue... ❤️
12/07/2024

Willmary, ek hoop die matriekafskeid was n warm fees in die bibberende koue... ❤️

Happy birthday Turik! ❤️
26/05/2024

Happy birthday Turik! ❤️

Moedersdag 2024....
23/05/2024

Moedersdag 2024....

Sommer so paar...
29/04/2024

Sommer so paar...

Hierdie was groot pret om te maak! Smurf-verjaarsdagkoek en cupcakes. 😍
01/03/2024

Hierdie was groot pret om te maak! Smurf-verjaarsdagkoek en cupcakes. 😍

22/12/2023

'n Geseënde Kersfees en voorspoedige 2024 aan elkeen van ons kliënte. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning gedurende die jaar. Sien daarna uit om in die nuwe jaar weer van diens te wees. Baie liefde altyd! 🤗❤️

12/11/2023

Plaas bestellings betyds vir jaareindfunksies en die feesseisoen! ❤️

As jou kliënt vra vir blou en pienk lamingtons... Wonder wat sou mens dit nou noem? Blueingtons en pienkingtons? Of is d...
09/10/2023

As jou kliënt vra vir blou en pienk lamingtons...
Wonder wat sou mens dit nou noem? Blueingtons en pienkingtons? Of is dit mannetjie en wyfie ystervarkies? 😜

Ons nuutste lekkerte! Koeksisters - R40/dosyn
18/09/2023

Ons nuutste lekkerte!
Koeksisters - R40/dosyn

Baie geluk met julle huweliksherdenking Willie en Crystelle de Beer! Mag God julle nog baie jare vir mekaar spaar. Julle...
11/09/2023

Baie geluk met julle huweliksherdenking Willie en Crystelle de Beer! Mag God julle nog baie jare vir mekaar spaar. Julle is kosbaar! Super special as die man 'n bestelling plaas vir 'n spesiale bederf!

Date night platter for 2 - R290. Because date nights with the one you love is not an option, it's a must!5 x savoury5 x ...
11/09/2023

Date night platter for 2 - R290.

Because date nights with the one you love is not an option, it's a must!

5 x savoury
5 x sweet
2 x mi amor chocolates
1 x sweet surprise to share

Whatsapp nou vir bestellings!

Address

Wolseley

Telephone

+27829210886

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when eL-Jay's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category