03/08/2025
๐ข MELKTERT VRYDAG IS TERUG!
๐ Tali's Lekkernye โ Witsand se soetste geheim!
Dis melktert-malligheid op VRYDAG, 8 AUGUSTUSโผ๏ธ
๐ฅง Kry โn hele, vars gemaakte melktert vir slegs R65!
Dis romerig, dis nostalgies... en dis amper verniet!
Want eerlik nou, waar in Witsand gaan jy sรณ 'n lekker tert kry teen daardie prys? ๐
๐คญ Bestel voor Woensdag, 6 Augustus om teleurstelling te voorkom!
WhatsApp bestellings vir Nadia Pretorius 074 189 1335 of Tanรฉ Pretorius Roberts 081 349 0009