Pretty Baked

Pretty Baked Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pretty Baked, Bakery, Genadendal, Wesselsbron.

Kimberly klas! So lekker om nuwe mense te ontmoet!
20/11/2018

Kimberly klas! So lekker om nuwe mense te ontmoet!

Hi everyone! I have some pretty big news. On the 10 November Pretty Baked is traveling to Kimberley in the Northen Cape!...
01/10/2018

Hi everyone! I have some pretty big news. On the 10 November Pretty Baked is traveling to Kimberley in the Northen Cape! There are merely 3 seats left of 10 so if you’re interested and want more details on this 1 day course, send me a private message!

Groep 9. Klaar gemaak in n rekord tyd πŸ˜ƒ! Dankie julle!
14/09/2018

Groep 9. Klaar gemaak in n rekord tyd πŸ˜ƒ! Dankie julle!

Ek geniet hierdie groepe van my vreeslik! Nog n lekker dag vol lag en gesels gewees! Dankie julle! Berdine Pienaar Rober...
28/07/2018

Ek geniet hierdie groepe van my vreeslik! Nog n lekker dag vol lag en gesels gewees! Dankie julle! Berdine Pienaar Roberts Raisa Fourie Sanel Jansen HermanVanessa van der Merwe

Groep 6. Nog n lekker lag en gesels groep gehad πŸ˜‚! Berdien Van Huyssteen Esmerelda Wolfaardt Zannel Keogh
13/07/2018

Groep 6. Nog n lekker lag en gesels groep gehad πŸ˜‚! Berdien Van Huyssteen Esmerelda Wolfaardt Zannel Keogh

Groep 5. Vreeslike lekker dag gewees! Dankie julle!
11/07/2018

Groep 5. Vreeslike lekker dag gewees! Dankie julle!

Groep 4! β€˜n Lekker rustige maar ernstige groep! Party was dood stil so hard het hul gekonsentreer! Sanel Blitterswijk du...
07/07/2018

Groep 4! β€˜n Lekker rustige maar ernstige groep! Party was dood stil so hard het hul gekonsentreer! Sanel Blitterswijk du Toit Helenet van Zyl Chrisca Aucamp

O jinne hierdie was n baie lang klas tot 9h in die aand maar hierdie groep het omtrent gelag en gesels! Julle was vir my...
05/07/2018

O jinne hierdie was n baie lang klas tot 9h in die aand maar hierdie groep het omtrent gelag en gesels! Julle was vir my baie pret! 😍😊😁 julle koeke was almal pragtig! Ek is weereens trots op almal! My klasse is almal vol geboek vir eers! As ek weer gaan aanbied sal ek vroegtydig n advertensie plaas sodat jul betyds kan boek! Dankie vir almal! Sumare Hattingh

Vandag se klas! Die kinders verbaas my al hoe meer! Dankie dat  julle 2 uitgehou het!
29/06/2018

Vandag se klas! Die kinders verbaas my al hoe meer! Dankie dat julle 2 uitgehou het!

Eerste klas! Dit was n fees vandag in my huis! Ek is SUPER TROTS op elkeen van julle!!! Dit was β€˜n laaaang dag maar jul ...
27/06/2018

Eerste klas! Dit was n fees vandag in my huis! Ek is SUPER TROTS op elkeen van julle!!! Dit was β€˜n laaaang dag maar jul het uitgehou! Naomi Fourie Benice Kok Elaine Kirstein en Sybel! Sybel jy het my verbaas (dit is nie die regte woord!). Sy is maar net 12 jaar oud! Ek kon geen onderskeid tref tussen haar en die vrouens nie!!! Kan nie wag vir die volgende groepe nie! ❀️

Hallo almal!!! Hierdie is my nuwe facebook blad vir trou koeke. Ek vat bietjie β€˜n lang rus kans van die verjaarsdag koek...
08/05/2018

Hallo almal!!! Hierdie is my nuwe facebook blad vir trou koeke. Ek vat bietjie β€˜n lang rus kans van die verjaarsdag koeke en koekies. Dankie vir al die lojale ondersteuning van almal! Ek het wonderlike kliente gehad, maar d**k dit is nou die regte tyd vir iets nuut en β€˜n nuwe uitdaging! Gaan like asb die nuwe blad en share. Xx

20/04/2018

Address

Genadendal
Wesselsbron

Telephone

+27714100286

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pretty Baked posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category