My Spensie

My Spensie Tuisgemaakte gebak & Spyseniering! Platters, Verjaarsdag koeke, Plaatkoeke, Prente koeke, Geleenthe

Platters, Verjaarsdag koeke, Plaatkoeke, Prente koeke, Geleentheidskoeke, Chiffon koeke, Koekies, Terte, ENIGEIETS!*

11/03/2026

Ons gaan môre middag weer vars karamel klamkoeke beskikbaar hê @ *R160* vir optel vanaf 17:30. Bestellings sluit 15:00 vandag ☀️
Whatsapp 0825756596 of 0791505529 🍰

20/01/2026
01/01/2026

A prosperous New Year to all My Spensie clients!
May 2026 be a blessed and prosperous year for everyone.
We will be back taking orders on the 12th of January and will be sending out our new price list shortly.
Thank you very much for everyone's support, kindness and lovely chats.

🍰 🎂 🍰 🎂

Voorspoedige Nuwejaar aan al My Spensie kliente!
Mag 2026 vir almal 'n geseënde en voorspoedige jaar wees.
Ons is weer die 12de Januarie terug vir bestellings en stuur binnekort ons nuwe pryslys deur.
Baie dankie vir elkeen se ondersteuning, vriendelikheid en lekker geselsies.
Spensie mensies, julle is tops!

Ons is ongelukkig nie volgende naweek (11, 12 en 13 Julie) oop vir bestellings nie. Laaste dag vir afhaal is Donderdag a...
04/07/2025

Ons is ongelukkig nie volgende naweek (11, 12 en 13 Julie) oop vir bestellings nie. Laaste dag vir afhaal is Donderdag aand.

Ons heerlike klam karamel koeke is weer op n special Sondag 🥳 bestellings nou oop 🍰😁 082 575 6596 / 079 150 5529
20/06/2025

Ons heerlike klam karamel koeke is weer op n special Sondag 🥳 bestellings nou oop 🍰😁
082 575 6596 / 079 150 5529

Vadersdag is om die draai 😁Whatsapp ons gerus vir bestellings of navrae by 0825756596 of 0791505529
09/06/2025

Vadersdag is om die draai 😁
Whatsapp ons gerus vir bestellings of navrae by 0825756596 of 0791505529

Moedersdag is om die draai! 💐 Ons Moedersdag bestellings sluit *7 May*🪻Ons het ook 3 splinternuwe produkte op ons prysly...
28/04/2025

Moedersdag is om die draai! 💐 Ons Moedersdag bestellings sluit *7 May*🪻

Ons het ook 3 splinternuwe produkte op ons pryslys! 😁🍰
• Wortel ring koek
• Vanilla Melktert koek
• Custard Flan koek

Bestellings is ook oop vir ons Mei Specials 🥳

📲 Whatsapp ons @
082 5756 596 / 079 150 5529

28/04/2025

Address

18 Van Der Merwe Street
Wellington
7655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Spensie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category