22/05/2026
๐๐ฅณ *33 JAAR van LIEFDE, GEBAK & GEDEELDE VREUGDE!*๐ฅณ๐
Op *Maandag 25 Mei 2026* vier ons ons 33ste Verjaarsdag!
Van ons eerste koeke in 1993 tot vandag se pragtige verjaarsdagkoeke, troukoeke, soet & sout terte en heerlike borde โ *Welkom Tuisnywerheid* is steeds hier vir al julle spesiale oomblikke.
Baie dankie aan ons lojale kliรซnte wat ons die "Beste Tuisnywerheid in die Goudvelde" maak! โค๏ธ
Kom vier saam met ons op 25 Mei:
- Spesiale 33ste Verjaarsdag aanbiedings
- Vars gebak & bakbenodighede
- Persoonlike koeke & platters
๐ Shop 35, Checkers Centre, Welkom
๐ welkomtuisnywerheid.co.za