My Dream Tuckshop

My Dream Tuckshop My Dream Tuckshop wat met n droom begin is en baie gebed!

23/10/2015

More op die Vrydag! Asseblief ek wil aan jul verduidelik dat My Dream Tuckshop nog baie jonk is en nog klein! Die Tuckshop is begin om mense te help wat gou n brood of nodige goed wil koop! Ek is NIE n bank wat altyd kleingeld het wanneer daar 7 uur in die oggend kleingeld gemaak wil word vir R5O note nie! Ja ek kan vir jou 5Oc en R1 gee maar het nie note nie! Hoop jul verstaan.

10/10/2015

N Doodstil Saterdag! Kom julle ek het lekker yskoue koeldrank en ys vir die warm winderige dag!

04/10/2015

N Super 1 ste week van Oktober gehad vir My Dream Tuckshop! Dankie Jesus dat U my droom waar gemaak het met My Dream Tuckshop!

28/09/2015

N nuwe week! En dit nog die einde van die maand week. My Dream Tuckshop hoop jy het n gatskop week! Mag jou rakke leeg wees teen die einde van die week!

25/09/2015

Lekker Vrydag! Hoop dit gaan n super naweek wees vir My Dream Tuckshop!

16/09/2015

N stil dag sover!

15/09/2015

Elke dag oop vanaf 07h00 tot 19h30

15/09/2015

My Dream Tuckshop wat met n droom begin is en met baie gebed!

15/09/2015

Dankie aan almal wat my en Ruaan ondersteun en help!

03/09/2015

My eerste dag van kos maak in my tuckshop!

03/09/2015

Like my shop tog asseblief!

Address

Voortrekkerstraat Nr 1
Warrenton
8530

Telephone

0798578380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Dream Tuckshop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category