Botter En Suiker

Directions

Botter En Suiker Creating beautiful and tasteful baked goods from my own farm kitchen.

🍪Die KOKKEDOOR Monster koekies🍪In Episode 2 van Kokkedoor Son & See het ons Monster Koekies en lepelteeltjie koekies vir...
11/02/2026

🍪Die KOKKEDOOR Monster koekies🍪

In Episode 2 van Kokkedoor Son & See het ons Monster Koekies en lepelteeltjie koekies vir ons die wen gebring.

Ons herleef weer daai oomblikke en verkoop die koekies in Vryheid.
R90 vir ‘n dosyn.

Kontak 0837921140 vir bestellings

Hierdie quiche is een van daai disse wat altyd mense bymekaar bring.Vars gebak, vol geur en gemaak met sorg.‘n Bros bott...
27/01/2026

Hierdie quiche is een van daai disse wat altyd mense bymekaar bring.
Vars gebak, vol geur en gemaak met sorg.

‘n Bros botterkors en gebak tot daai perfekte goue bruin bo laag.

Vir enige bestellings kontak 0837921140

Vandag se brood bestellingsR75 ‘n broodjieAflewering in die dorp.Kontak 0837921140 vir bestellings
26/01/2026

Vandag se brood bestellings

R75 ‘n broodjie

Aflewering in die dorp.

Kontak 0837921140 vir bestellings

Eclair bestelling vir vandag🥐Vars uit die oond, gevul met liefde en afgerond met iets soets.Ons éclairs is klein bederfi...
22/01/2026

Eclair bestelling vir vandag🥐

Vars uit die oond, gevul met liefde en afgerond met iets soets.
Ons éclairs is klein bederfies wat groot smiles bring.

Kontak 0837921140 vir bestellings

Vandag se suurdeegbrood bestellings🍞Net vier bestanddele.Suurdeeg, stoneground meel, sout en water.Geen kortpaaie nie – ...
20/01/2026

Vandag se suurdeegbrood bestellings🍞

Net vier bestanddele.
Suurdeeg, stoneground meel, sout en water.
Geen kortpaaie nie – net tyd, geduld en liefde in elke brood.
Só proe eenvoud.

Ons is ongelukkig vol bespreek hierdie week.

Kontak 0837921140 vir bestellings volgende week.

Vandag se brood bestellings🍞Ons suurdeegbrood word stadig gefermenteer, met sorg gevorm en goudbruin gebak.Kraak-kors, s...
19/01/2026

Vandag se brood bestellings🍞

Ons suurdeegbrood word stadig gefermenteer, met sorg gevorm en goudbruin gebak.
Kraak-kors, sagte binnekant en tyd wat sy werk gedoen het.

Kontak 0837921140 vir bestellings🍞

Vandag se brood bestellings🍞Maandag is ons ongelukkig vol bespreek.Kontak 0837921140 vir bestellings.
16/01/2026

Vandag se brood bestellings🍞

Maandag is ons ongelukkig vol bespreek.

Kontak 0837921140 vir bestellings.

Vandag se brood bestellingsR75 elk🍞Bestel joune vandag!Kontak 0837921140
14/01/2026

Vandag se brood bestellings

R75 elk🍞

Bestel joune vandag!

Kontak 0837921140

3 brode bestellings vir vandag🍞Bestellings oop!R75 Kontak 0837921140
13/01/2026

3 brode bestellings vir vandag🍞

Bestellings oop!

R75

Kontak 0837921140

Address

Vryheid
3100

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Botter En Suiker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category