Liena's Icing Sheet

Liena's Icing Sheet Liena's Icing Sheet help you create memorable memories

Ek wil graag net vir elke kliënt baie dankie sê vir jul ondersteuning hierdie jaar. Ek sien uit na nog soveel meer in 20...
31/12/2025

Ek wil graag net vir elke kliënt baie dankie sê vir jul ondersteuning hierdie jaar. Ek sien uit na nog soveel meer in 2026

Mag julle almal 'n geseënde nuwe jaar geniet.

Altyd 'n plesier om met Alicakes te werk.
13/09/2024

Altyd 'n plesier om met Alicakes te werk.

Ondersteun gerus vir Alicia van Alicakes. Werklik talent en passie hier aan die werk.
13/09/2024

Ondersteun gerus vir Alicia van Alicakes. Werklik talent en passie hier aan die werk.

My besigheid is 1 jaar oud. Super trots en opgewonde vir nog jare se speel en mooi goedjies wat gedoen gaan word.Ek wil ...
20/08/2024

My besigheid is 1 jaar oud. Super trots en opgewonde vir nog jare se speel en mooi goedjies wat gedoen gaan word.

Ek wil net baie dankie sê aan die kliënte wat my deur hierdie 1ste jaar so ondersteun het en gehelp het om my besigheid op die been te bring.

Julle is almal baie spesiaal, en ek hoop ons sal sommer nog baie lank saam kan werk.

Liena's Icing Sheet was die laaste ruk sommer lekker besig. Ons kan lekker speel en wonderlike koeke saam maak. Kontak m...
30/05/2024

Liena's Icing Sheet was die laaste ruk sommer lekker besig. Ons kan lekker speel en wonderlike koeke saam maak. Kontak my gerus vir enige prints.

Net nog bewyse van wat met print gedoen kan word. Heel nuwe wêreld kan geskep word. Kontak my vir die bakster se nommer.
30/05/2024

Net nog bewyse van wat met print gedoen kan word. Heel nuwe wêreld kan geskep word. Kontak my vir die bakster se nommer.

30/05/2024

Liena's Icing Sheet insamwerking met 'n great bakker van Lutzville. Kontak my gerus vir haar nommer.

Great prints create beautiful cakes

Sou jy dalk belangstel in hierdie nuwe trend. Kontak gerus sweet and salty  om jou met hierdie pragtige idee te help.
16/04/2024

Sou jy dalk belangstel in hierdie nuwe trend. Kontak gerus sweet and salty om jou met hierdie pragtige idee te help.

Liena's Icing Sheet, sien uit om deel te vorm van dag van spesiale oomblikke. Kontak gerus by 0827812740.Jy kan self ook...
18/03/2024

Liena's Icing Sheet, sien uit om deel te vorm van dag van spesiale oomblikke. Kontak gerus by 0827812740.
Jy kan self ook jou sheet design en ek print hom vir jou.

Gelukkige kliënte en baksters wat die eind produk aanstuur.
12/03/2024

Gelukkige kliënte en baksters wat die eind produk aanstuur.

Kom ons maak iets mooi en persoonlik. Kontak ons gerus.
12/03/2024

Kom ons maak iets mooi en persoonlik. Kontak ons gerus.

Address

Vredendal
8160

Telephone

+27827812740

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liena's Icing Sheet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category