Lepelhyus Bakkery

Lepelhyus Bakkery RUSKS ARE R50.00 PER PACK
COOKIES ARE R40.00 PER.PACK

LEPELHYUS STRIVES TO BECOME THE NATION AND COMMUNITY BAKERY, LEPELHYUS RUSKS & COOKIES SHOULD BE YR ONLY CHOICE
BESKUIT & KOEKIES IS MY PASSIE, LEPELHYUS BESKUIT & KOEKIES STREEF OM DIE NASIONALE SOWEL AS GEMEENSKAP SE ENIGSTE KEUSE TE WEES.

Lepelhyus verskaf ook aan die gastebedryf, bestel gerus heerlike beskuit vir jou gaste kamers, elke beskuit of koekie wo...
10/08/2022

Lepelhyus verskaf ook aan die gastebedryf, bestel gerus heerlike beskuit vir jou gaste kamers, elke beskuit of koekie word afsonderlik geseel, kontak my gerus 0 8 2 0 6 4 8 7 5 3, direk beskikbaar ook vir die publiek. Julle kan my ook whatsapp op dieselfde nommer vir bestellings, beskuit R55 per pak van 12 stukke, koekies R40 per pak vir 12 stukke per pak.

Aha, en so is 3 nuwe geure vir Lepelhyus geskep, jip, eers melktert op sy beste, toe melktert liquer, en toe melktert ko...
01/08/2022

Aha, en so is 3 nuwe geure vir Lepelhyus geskep, jip, eers melktert op sy beste, toe melktert liquer, en toe melktert koekies (Lepelhyus se skeooing), en nou MELKTERT BESKUIT op sy beste, nou kan jy jou gunsteling saamvat as jy gaan kamp, en asof dit jie genoeg is daar is nog n GUNSTELING, JA, MALVA POEDING BESKUIT!!!! EN HEEL LAASTE LEMOEN EN ROOIBOS!!!!!! BESTEL JOUNE TEEN R55 PER PAK VAN 22 STUKKE plus koerier koste!!!!!

02/03/2022

LEPELHYUS is currently under construction, hang in there I am almost done.

LEPELHYUS IS VAM DINSDAG 1 FEB WEER VOLSTOOM AAN DIE GANG, WAS AF DIE AFGELOPE TWEE WEKE AGV MY BEEN.LEPELHYUS IS BACK O...
28/01/2022

LEPELHYUS IS VAM DINSDAG 1 FEB WEER VOLSTOOM AAN DIE GANG, WAS AF DIE AFGELOPE TWEE WEKE AGV MY BEEN.
LEPELHYUS IS BACK ON TRACK ASOF THE 1ST FEB, 2022, I HAVE BEEN INCAPACITATED DUE TO MY LEG.

Alle koekies is R40.00 per pak, daar is 14 soorte om van te kies, van kondensmelk tot n melktert koekie, direk aan die p...
18/01/2022

Alle koekies is R40.00 per pak, daar is 14 soorte om van te kies, van kondensmelk tot n melktert koekie, direk aan die publiek en winkels is ook welkom om te bestel, ek koerier die kand vol. My nommer 0 8 2 0 6 4 8 7 5 3.

Alle beskuit pryse is R55.00 per pak, jy ismeer as welkom om by my te bestel, ek koerier ook landwyd en alle winkels is ...
18/01/2022

Alle beskuit pryse is R55.00 per pak, jy ismeer as welkom om by my te bestel, ek koerier ook landwyd en alle winkels is ook welkom om by ky beskuit te bestel. Daar is 24 soorte om van te kies. Whatsapp my 0 8 2 0 6 4 8 7 5 3.

LEPELHYUS IS VANDAG IN ST HELENABAAI OORKANT TOTAL GARAGE, DIE BESTE BESKUIT EN KOEKIES IN DIE WESKUS.LEPELHYUS RUSKS AN...
06/01/2022

LEPELHYUS IS VANDAG IN ST HELENABAAI OORKANT TOTAL GARAGE, DIE BESTE BESKUIT EN KOEKIES IN DIE WESKUS.
LEPELHYUS RUSKS AND COOKIES IS IN ST HELENABAY TODAY OPPOSITE THE TOTAL GARAGE, FOR THE BEST RUSKS AND COOKIES.

Vir elke klient, elke toeris, elke vakansieganger, elke winkel eienaar wat my so mooi deur 2021 ondersteun het se ek bai...
31/12/2021

Vir elke klient, elke toeris, elke vakansieganger, elke winkel eienaar wat my so mooi deur 2021 ondersteun het se ek baie baie dankie, sonder julle sou ek nie kon bestaan nie, so se ek ook Geseende 2022 vir ieder en elk, mag God julle baken van hoop wees, mag Sy liefde julle omvou rn mag Sy Hoop op julle lewenspaaie bly.

Lepelhyus is vandag in St Helenabaai oorkant die Total motorhawe, moenie vergeet om jou beskuit en koekies te kom kry, d...
20/11/2021

Lepelhyus is vandag in St Helenabaai oorkant die Total motorhawe, moenie vergeet om jou beskuit en koekies te kom kry, die lekkerste in die Weskus.

Hoe kan n mens dan verkeerd gaan, of jy nou kamp of jy tee of koffie drink, beskuit en koekies is altyd n treffer. Lepel...
03/11/2021

Hoe kan n mens dan verkeerd gaan, of jy nou kamp of jy tee of koffie drink, beskuit en koekies is altyd n treffer. Lepelhyus kwaliteit is voorwaar n treffer saam jou gunsteling beker/koppie, direk aan die publiek of aan die winkels, bestel joune, 0 8 2 0 6 4'8 7 5 3 ehatsapp
How can you go wrong, whether you camp or just enjoy coffee/tee nothing beats a cuppa with your favourite rusk or cookie. Lepelhyus quality rusks or cookies are simply the best, direct to the public as well as the trade, order 0 8 2 0 6 4'8 7 5 3, whatsapp.

19/10/2021

Lepelhyus is vandag by die St Helena afdraai, lekker beskuit en koekies, kom koop jou beskuit, lekker geure om van te kies en keur, Lemoen, Lemoen Cranberry, Blueberry Amarula, Liquorice Milky Bar en sommer baie om van te kies.

28/09/2021

Lepelhyus is vandag in St Helenabaai, fantastiese beskuit en koekies. Ons staan oorkant OK MINIMARK.

Address

Vredenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lepelhyus Bakkery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lepelhyus Bakkery:

Share