Plaaskombuis Tuisgebak

Plaaskombuis Tuisgebak Bak met liefde die gewone resepte Plaaskombuis
Die kombuis van die alombekende koeksisters

02/12/2025

Plaaskombuis Tuisgebak
Vrugtekoek 2025
Brandewyn het nie brieke nie

02/12/2025

Plaaskombuis Tuisgebak
Vrugtekoek 2025
Vrugte word geweek in my spesiale stroop

PLAASKOMBUIS TUISGEBAK Vrugtekoeke 2025Gewig: +- 2.2-2.4kgDie verpakking 😍
02/12/2025

PLAASKOMBUIS TUISGEBAK
Vrugtekoeke 2025
Gewig: +- 2.2-2.4kg
Die verpakking 😍

Plaaskombuis Tuisgebak Bestellings sluit 26 November 2025  Bestandele: Luxury fruit mix, kersies, dadels en neute Stroop...
22/11/2025

Plaaskombuis Tuisgebak
Bestellings sluit 26 November 2025 Bestandele: Luxury fruit mix, kersies, dadels en neute
Stroop: Druiwesap, OBS of Brandewyn
Hierdie vrugtekoeke weeg tussen 2kg-2.5kg
VOLKSRUST
STANDERTON
JHB




Plaaskombuis Tuisgebak PlattersNot an ordinary platter
08/02/2025

Plaaskombuis Tuisgebak
Platters
Not an ordinary platter


Plaaskombuis Tuisgebak PlattersHeeltemaal anders as die gewone
04/01/2025

Plaaskombuis Tuisgebak
Platters
Heeltemaal anders as die gewone



Plaaskombuis Tuisgebak My vrugtekoeke is klaar gebak vir die jaar, het ek gedink😁Net om te verneem, ek moet nog 2 bak vi...
17/12/2024

Plaaskombuis Tuisgebak
My vrugtekoeke is klaar gebak vir die jaar, het ek gedink😁Net om te verneem, ek moet nog 2 bak vir die week😉
Elkeen word met liefde gebak en is hierdie sekerlik my absolute gunsteling om te bak.
Hierdie vrugtekoeke weeg tussen 2kg-2.5kg.

Indien jy ook vrugtekoeke gebak het, is jy welkom om jou gebak te deel. Plaas 'n foto in die kommentaar gedeelte.



Plaaskombuis Tuisgebak Vrugtekoek is meesterlik, gekenmerk aan goeie vooruitsigte, gesondheid en oorvloed. Hierdie is my...
29/11/2024

Plaaskombuis Tuisgebak
Vrugtekoek is meesterlik, gekenmerk aan goeie vooruitsigte, gesondheid en oorvloed.

Hierdie is my liefde vir gebak en dra ek dit oor aan jou.

Kersfees is my tyd om dankie te sê, Jesus te eer, te herdenk en hom te erken as die heler, voorsienaar en wonderwerkmaker van my lewe.

P.S. vrugtemengsel bestaan uit rosyne, dadels, amandels, pekanneute, kersies en versuikerde vrugteblokkies
Stroop is my geheime tower resep.




08/06/2024

Plaaskombuis Tuisgebak
Mooiste geluid

10/05/2024

Plaaskombuis Tuisgebak
Maandag aflewering in Standerton!

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Valerie Robena Schoombee, Kobus Gouws, Corné Rossouw, Ner...
10/05/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!
Valerie Robena Schoombee,
Kobus Gouws,
Corné Rossouw,
Nerina Stapelberg

Address

61 Krogh
Volksrust
2470

Opening Hours

08:00 - 16:00

Telephone

0833038258

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaaskombuis Tuisgebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share