03/03/2023
Lekker weer vir pannekoek!
Vergeet vanaand bietjie van kos maak en bestel nou om teleurstelling te voorkom.
Suiker en Kaneel R4.00 elk
Nutella R5. 00 elk
Bestel gerus by
Karin 076 235 1593 of Lidia 079 679 8173
Self kollekte in Virginia van 4h tot 6h