09/10/2026
🤎 NUUT! FUDGE BESKUIT! 🤎
☕🍯 ’n Bietjie soet, ’n bietjie bederf en sommer baie liefde!
Ons heerlike Fudge Beskuit is hier! 😍
’n Smullekker kombinasie van die ryk, soet smaak van fudge en die heerlike brosheid van tuisgebakte beskuit. Perfek vir daardie spesiale koffie-oomblik! ☕❤️
✨ Met liefde handgemaak
✨ Vars gebak op bestelling
✨ Slegs R90 per pakkie
📲 Bestel vandag: 071 987 2243
🏡 The Crous House – Handmade with Love
🤎NEW! FUDGE RUSKS! 🤎
☕🍯 A little sweetness, a little indulgence, and a whole lot of love!
Our delicious Fudge Rusks have arrived! 😍
A delightful combination of rich, sweet fudge flavour and the irresistible crunch of homemade rusks. The perfect treat to make your coffee break extra special! ☕❤️
✨ Handmade with love
✨ Freshly baked to order
✨ Only R90 per pack
📲 Order yours today: 071 987 2243
🏡 The Crous House – Handmade with Love
FudgeBeskuit HomemadeRusks Beskuit CoffeeTime SupportLocal FreshlyBaked